Programme

TERUG

Sondagjoernaal

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Sondag 22 Oktober 2017
07:00-07:50

Hospivision
Lizelle de Bruin gesels met Annette en André de la Port oor die werk van Hospivision, wat ondersteuning bied aan pasiënte en hulle families.
annette@hospivision.org.za
www.hospivision.org

Werk in Kaboel
Lizelle de Bruin gesels met Hannelie Groenewald oor haar gesin se werk in Kaboel, en die tereuraanval op haar gesin.

Vlugtelinge in Libanon
Lizelle de Bruin gesels met ds. Eric Swanepoel en Lebo Molisalife oor hulle onlangse besoek aan Libanon.
www.incontextinternational.org.za
eric@incontextministries.org

ACVV Franschhoek
Lizelle de Bruin gesels met maatskaplike werker Jean-Marie McNeill en ‘n paar bejaardes in Franschhoek.
mw4@acvvfrans.org.za