Programme

TERUG

Takalani Sesame

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Saterdag 26 Mei 2018
19:10-19:20

Moshé gesels met ‘n paar maats oor die samestelling van hulle gesinne.

Dinsdag 29 Mei 2018
19:10-19:20

Tannie June vertel die storie van Valdie wat gaan kamp.

Donderdag 31 Mei 2018
19:10-19:20

Moshé help vir Zik om vir sy taxi ‘n liedjie te skryf.

Saterdag 2 Junie 2018
19:10-19:20

Tannie June vertel die storie van Swannie Seekoei se rivier.