Programme

TERUG

Bybelstorietyd

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Dinsdag 25 Desember 2018
06:40-06:50

Robyn van de Rhede lees ‘n spesiale storie vir die kleinspan. Dit is Kerneels se grootste wens om ‘n engel te sien. Terwyl die veiligheidswag, oom So,l vir Kerneels oor die Aandster en die Melkweg leer, leer hy sommer ook van die engele om ons.