Programme

TERUG

Die avonture van Manie Mier

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Sondag 17 Desember 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE TREURIGE TARENTAAL: Dit raak donker en Manie Mier stap saam met sy maatjie, Driekie Dassie, huis toe. Skielik hoor hulle ‘n harde geskree tussen die bosse, en dit kom al hoe nader na hulle-toe!