Programme

TERUG

Musiek sonder grense

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Vrydag 14 Desember 2018
21:10-22:00

Luister na ‘n liedjie in ‘n inheemse taal van Nieu-Seeland. ‘n Jazzsangeres van Oostenryk tree op. Daar is interessante akkordionspel deur Chango Spasiuk van Suid-Amerika. En die Franse trio, Gotan Project, tree op.