Programme

TERUG

Feitedagboek

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Maandag 24 September 2018
19:30-20:00

Conradie van Heerden en die span jong joernaliste en kenners gesels oor ruimte-toerisme. Op 27 September 2004 teken Richard Branson ’n ooreenkoms om vyf Virgin Galactic ruimteskepe te bou om passasiers na die ruimte te stuur.