Programme

TERUG

Hoe verklaar jy dit?

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Sondag 16 Desember 2018
11:30-12:00

Hoe beland ‘n visfossiel in ‘n Sandklip-skeur in die omgewing van Bethlehem?

Is dit moontlik dat ‘n lewende padda binne in ‘n rotsbal gevind kan word?

Hoekom is ‘n kameelperd se nek so lank, en hoevel nekwerwels het hy?

Hoekom reageer kraaie aggressief teenoor ‘n persoon wat bo-op die Hillbrowtoring werk?