Programme

TERUG

Leefwêreld van die gestremde

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Sondag 17 Desember 2017
17:30-18:00

Fanie du Toit  volg luisteraarsvrae op oor die proses en aanpassings van bestuurderslisensies vir gestremdes. En Jacqui January woon ‘n kerkdiens vir Dowes by, en vind meer uit oor die voorbereiding daarvoor en die uitdagings van gebaretaal vir veeltalige Dowes.

Caroline Rule
www.rollingrehab.co.za
www.auto-mobility.co.za

Ds. Jan Oberholzer
De La Bat Skool vir Dowes
023-342-2560
admin@delabat.wcape.school.za
http://delabatskool.co.za/

Sondag 24 Desember 2017
17:30-18:00

Duisende mense besoek Muizenburg elke jaar vir die Vlieërfees, wat gehou word om mense bewus te maak van geestesgesondheidsprobleme. En Johan Ras deel sy Kerswens. Hy het ‘n paar jaar gelede doof geword. Hy vertel vir Jacqui January van die aanpassings en uitdagings om die oorgang te maak van ‘n horende wêreld af na ‘n dowe wêreld.

Gerrie van Eden
021-447-9040
www.capementalhealth.co.za

Johan Ras
Johan.ras@bcx.co.za

Erica Basson
Stigting vir Kinders met Gehoorverlies
012-333-3155

Sondag 31 Desember 2017
17:30-18:00

Fanie Du Toit kyk na die rol van musiek en dans in vroeë ontwikkeling op gestremde kinder. En Jacqui January kyk na organisasies wat hulp aan gestremdes en hulle versorgers bied.

Alichia Jonker
alichia@childrenspecialneeds.co.za

Willa Truter
www.willa.co.za

Opleiding vir gestremdes
Lana Louw
(Erika) 081-337-1115

Opleiding vir versorgers
Lynette Barkhuizen
021-852-3856
info@senecio.org.za

Sondag 7 Januarie 2018
17:30-18:00

Fanie du Toit gesels met twee lede van die SA Vereniging vir Fotograwe met Gestremdhede. En Jacqui January kyk na ‘n internasionale byeenkoms oor geestesgesondheid, wat in Februarie in Johannesburg plaasvind.

SA Vereniging vir Fotograwe met Gestremdhede
Adri Erasmus
Adri.Erasmus@iqvia.com

Reinhardt  Hamman
reinhardt.hamman@gmail.com

SA Federasie vir Geestesgesondheid
Marté Kotze
011-781-1852
www.safmh.org
www.my-mh