Programme

TERUG

Naweekaktueel

Vorige Programme

Saterdag 16 Junie 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota Prado...

Laai die mp3 af (5 589KB)

Saterdag 9 Junie 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek

In sy weeklikse motorrubriek behandel Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...

Laai die mp3 af (16 732KB)

Saterdag 2 Junie 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford...

Laai die mp3 af (10 714KB)

Saterdag 26 Mei 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnuts-voertuig...

Laai die mp3 af (4 127KB)

Saterdag 19 Mei 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n blitsvinnige Mercedes sportmotor...

Laai die mp3 af (3 430KB)

Saterdag 12 Mei 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel...

Laai die mp3 af (7 947KB)

Saterdag 5 Mei 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...

Laai die mp3 af (9 533KB)

Saterdag 28 April 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek

In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek, toets hy 'n Kia en 'n Renault...

Laai die mp3 af (6 257KB)

Saterdag 21 April 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Motorrubriek 21 April 2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n JMC-bakkie...

Laai die mp3 af (3 808KB)

Saterdag 14 April 2018
12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Potgooi
Athlone Stadion het unieke besparingsmaatreëls

Sportvelde en grasperke in Kaapstad kan nie behoorlik onderhou word nie weens Vlak 6 B waterbeperkings. By die Athlone Stadion het die Kaapstad Metro egter alternatiewe reelings in plek sodat spelers en toeskouers wedstryde kan geniet. Die afgelope ses maande is daar minstens 13 miljoen liter water by dié stadion bespaar.

Laai die mp3 af (2 856KB)

Motorrubriek 14 April 2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi...

Laai die mp3 af (4 572KB)

Streeks vullisstortingsterrein vir Eden Distrik

'n Streeks vullisstortingsterrein gaan in die Eden Distrik in die Suid-Kaap gebou word. Dié stortingsterrrein gaan dorpe soos Knysna, George en Mosselbaai bedien. Die uitvoerende bestuurder vir gemeenskapsdienste by die Eden Distriksmunisiplaitiet, Clive Africa, sê die multi-miljoen randse stortingsterrein gaan deur 'n privaat-openbare ooreenkoms in Mosselbaai gebou word.

Laai die mp3 af (3 575KB)