Programme

TERUG

Tempo

Vorige Programme

Maandag 18 Januarie 2016
20:00-21:00

DJ Gwen C is 'n plattejoggie wat die wêreld aan die brand kan speel. Sy het op die ouskool-manier leer DJ, en doen tans digitale mengwerk.

Potgooi
DJ Gwen C

DJ Gwen C is 'n plattejoggie wat die wreld aan die brand kan speel. Sy het op die ouskool-manier leer DJ, en doen tans digitale mengwerk.

Laai die mp3 af (4833KB)

Maandag 28 Desember 2015
20:00-21:00

Van 'n klein begin tot deel van een van die wêreld se top DJs se nuwe album... Dit was n besondere jaar vir Stefan Viljoen en hy kyk terug in diè onderhoud na sy prestasies en ook wat 2016 kan inhou.
 

Potgooi
Stefan Viljoen

Van 'n klein begin tot deel van een van die wreld se top DJs se nuwe album... Dit was 'n besondere jaar vir Stefan Viljoen en hy kyk terug in di onderhoud na sy prestasies en ook wat 2016 kan inhou.

Laai die mp3 af (4597KB)

Maandag 21 Desember 2015
20:00-21:00

'n Program vir jong mense met die regte attitude.

Potgooi
DJ Sharmila

Sedert ons laas met Sharmila gesels het, het haar loopbaan tot so mate uitgebrei dat sy nou al in veral Suid-Amerika n bekende platejoggie is, sy vertel ons hoe dit gebeur het.

Laai die mp3 af (5561KB)

Maandag 20 April 2015
20:00-21:00

'n Program vir jong mense met die regte attitude.

Potgooi
Holi One Color Festival

Ettienne Ludick en DJ Nuts gesels met Jason van die Holi One Color Festival, n dansfees waar mense mekaar met gekleurde poeier gooi terwyl hulle dans. Dit vind in Mei in Johannesburg plaas.

Laai die mp3 af (5063KB)

Maandag 6 April 2015
20:00-21:00

Regstreekse uitsending van die KKNK af op Oudtshoorn met MonArk.

Maandag 26 Januarie 2015
20:00-21:00

'n Program vir jong mense met die regte attitude.

Potgooi
DJ Stefan Viljoen

Ettienne Ludick en DJ Nuts gesels met DJ Stefan Viljoen.

Laai die mp3 af (4294KB)

Maandag 12 Januarie 2015
20:00-21:00

'n Program vir jong mense met die regte attitude.

Potgooi
Compilation of Atmosphere

Ettienne Ludick en DJ Nuts gesels met die lede van Compilation of Atmosphere oor hulle musiek.

Laai die mp3 af (3256KB)

Maandag 24 November 2014
20:00-21:00

'n Program vir jong mense met die regte attitude.

Potgooi
Steven Tyler

Ettienne Ludick praat met die rocklegende Steven Tyler oor die Kings of Chaos-toer volgende maand in Suid-Afrika.

Laai die mp3 af (9907KB)

Maandag 3 November 2014
20:30-21:00

'n Program vir jong mense met die regte attitude.

Potgooi
Duff McKagen

Die Kings Of Chaos-supergroep is oppad na Suid-Afrika. Duff McKagan, baskitaarspeler van Guns 'n Roses in die jare negentig is deel van die groep en het met Ettienne Ludick gesels van Los Angeles af.

Laai die mp3 af (8855KB)

Maandag 13 Oktober 2014
20:30-21:00

'n Program vir jong mense met die regte attitude.

Potgooi
Dirkie Coetzee

Dirkie Coetzee, is oppad na een van die grootste internasionale dansfeeste in die wreld. Ettienne Ludick en resident DJ Hein Pienaar het met hom gesels.

Laai die mp3 af (2686KB)