Programme

TERUG

Middagvervolgverhaal

Vorige Programme

Vrydag 13 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 34: Buks loop deur onder Maggie se skerp tong. Maria bied aan om namens Gert met Sybrand te gaan praat oor hulle finansiële verknorsing.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 34

Buks loop deur onder Maggie se skerp tong. Maria bied aan om namens Gert met Sybrand te gaan praat oor hulle finansile verknorsing.

Laai die mp3 af (13893KB)

Donderdag 12 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 33: Johanna moet haar woorde tel om Mieta in die duister te hou oor haar ontmoeting met Henning. Jannewarie moet bontstaan om Henning se vrae oor die skielike water in Sybrand se waterkuile te ontduik. Johanna wil by Henning weet hoekom Betta so ongelukkig is.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 33

Johanna moet haar woorde tel om Mieta in die duister te hou oor haar ontmoeting met Henning. Jannewarie moet bontstaan om Henning se vrae oor die skielike water in Sybrand se waterkuile te ontduik. Johanna wil by Henning weet hoekom Betta so ongelukkig is.

Laai die mp3 af (12086KB)

Woensdag 11 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 32: Jaap se gesprek met Mieta oor die goeie hoedanighede van Jannie Kriek word kortgeknip toe hy die water in Sybrand se waterkuile sien blink. Henning en Johanna ontmoet skelm op die plek waar hulle afgespreek het.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 32

Jaap se gesprek met Mieta oor die goeie hoedanighede van Jannie Kriek word kortgeknip toe hy die water in Sybrand se waterkuile sien blink. Henning en Johanna ontmoet skelm op die plek waar hulle afgespreek het.

Laai die mp3 af (12273KB)

Dinsdag 10 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 31: Sybrand voer ’n gevaarlike plan in die mou. Jaap en Mieta probeer Johanna se belangstelling in ’n ander kêrel wakker maak.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 31

Sybrand voer n gevaarlike plan in die mou. Jaap en Mieta probeer Johanna se belangstelling in n ander krel wakker maak.

Laai die mp3 af (12211KB)

Maandag 9 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 30: Henning se gesprek met Betta ontstel hom, en sy negatiewe gevoelens jeens Sybrand word versterk. ’n Besoek aan die dorp lewer vir Henning veel meer op as wat hy verwag het.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 30

Henning se gesprek met Betta ontstel hom, en sy negatiewe gevoelens jeens Sybrand word versterk. n Besoek aan die dorp lewer vir Henning veel meer op as wat hy verwag het.

Laai die mp3 af (12125KB)

Vrydag 6 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 29: Sybrand ontvang ’n brief van Annie wat hom ontstel. Jaap se beheer oor die water op Boskloof dryf Sybrand tot raserny en laat Jannewarie bekommerd.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 29

Sybrand ontvang n brief van Annie wat hom ontstel. Jaap se beheer oor die water op Boskloof dryf Sybrand tot raserny en laat Jannewarie bekommerd.

Laai die mp3 af (12356KB)

Donderdag 5 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 28: Sybrand vererg hom bloedig oor vier osse van Jaap wat in sy hawerland wei, en laat hulle skut toe jaag. ’n Besoek van ’n jong man aan Boskloof blyk deel van Sybrand se strategie te wees om sy planne ten uitvoer te bring.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 28

Sybrand vererg hom bloedig oor vier osse van Jaap wat in sy hawerland wei, en laat hulle skut toe jaag. n Besoek van n jong man aan Boskloof blyk deel van Sybrand se strategie te wees om sy planne ten uitvoer te bring.

Laai die mp3 af (11643KB)

Woensdag 4 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 27: Sybrand maak die wêreld warm vir Andries Nel, die ouderling. Henning se gesprek met Betta laat hom erg onrustig oor haar gesondheid voel.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 27

Sybrand maak die wreld warm vir Andries Nel, die ouderling. Henning se gesprek met Betta laat hom erg onrustig oor haar gesondheid voel.

Laai die mp3 af (12270KB)

Dinsdag 3 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 26: Sybrand kry besoek van onwelkome gaste. Betta se raad aan Henning oor sy verhouding met Johanna stuit hom teen die bors. Nonnie lewer ’n brief van Johanna af wat Henning geweldig ontstel.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 26

Sybrand kry besoek van onwelkome gaste. Betta se raad aan Henning oor sy verhouding met Johanna stuit hom teen die bors. Nonnie lewer n brief van Johanna af wat Henning geweldig ontstel.

Laai die mp3 af (11646KB)

Maandag 2 Julie 2018
met
14:45-15:00

LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever
Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen
Regie: Eben Cruywagen

Episode 25: Annie moedig Henning aan om sy verhouding met Johanna voort te sit. Nonnie lewer ’n brief aan Henning af wat hom baie moedeloos laat voel.

Potgooi
LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 25

Annie moedig Henning aan om sy verhouding met Johanna voort te sit. Nonnie lewer n brief aan Henning af wat hom baie moedeloos laat voel.

Laai die mp3 af (11600KB)