LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG

Poen en Toekie

SOEK

Datums
calendar calendar

VORIGE PROGRAMME

  • Donderdag 29 Maart 2012

    Poen en Toekie

    19:15-19:20

    Poen wil nie meer Wopper toe gaan nie, maar Tannie Klein gee goeie raad.

    Poen wil nie meer Wopper toe gaan nie, maar Tannie Klein gee goeie raad.

    Laai die mp3 af (3 619KB)
  • Woensdag 28 Maart 2012

    Poen en Toekie

    19:15-19:20

    Die plonkies gee alles wat hulle nie saamvat Wopper toe nie aan ander.

    Die plonkies gee alles wat hulle nie saamvat Wopper toe nie aan ander.

    Laai die mp3 af (3 633KB)
  • Dinsdag 27 Maart 2012

    Poen en Toekie

    19:15-19:20

    Bennie en Sarie hoor die nuus dat die plonkies teruggaan Wopper toe.

    Bennie en Sarie hoor die nuus dat die plonkies teruggaan Wopper toe.

    Laai die mp3 af (3 611KB)
  • Maandag 26 Maart 2012

    Poen en Toekie

    19:15-19:20

    Die plonkies sê dankie vir die maatjies se briewe. Hulle kry ook ‘n brief van Wopper...

    Die plonkies sê dankie vir die maatjies se briewe. Hulle kry ook ‘n brief van Wopper...

    Laai die mp3 af (3 573KB)
  • Saterdag 24 Maart 2012

    Poen en Toekie

    20:00-20:05

    Poen en Bennie probeer helde wees, maar beland in die moeilikheid.

    Poen en Bennie probeer helde wees, maar beland in die moeilikheid.

    Laai die mp3 af (3 520KB)
  • Saterdag 17 Maart 2012

    Poen en Toekie

    19:10-19:20

    Die maats speel te lank op die skool se rugbyveld en moet in die skemerdonker terugstap huis toe.

    Die maats speel te lank op die skool se rugbyveld en moet in die skemerdonker terugstap huis toe.

    Laai die mp3 af (3 512KB)
  • Vrydag 16 Maart 2012

    Poen en Toekie

    18:16-18:23

    Toekie leer vir Poen hoe om krag te spaar deur liewer die koue kraan te gebruik.

    Toekie leer vir Poen hoe om krag te spaar deur liewer die koue kraan te gebruik.

    Laai die mp3 af (3 560KB)
  • Woensdag 14 Maart 2012

    Poen en Toekie

    19:15-19:20

    Poen en Toekie eksperimenteer met interessante toebroodjievulsels.

    Poen en Toekie eksperimenteer met interessante toebroodjievulsels.

    Laai die mp3 af (3 583KB)
  • Dinsdag 13 Maart 2012

    Poen en Toekie

    19:15-19:20

    Poen het die vorige nag byna niks geslaap nie, want hy het iemand in hulle tuin gehoor.

    Poen het die vorige nag byna niks geslaap nie, want hy het iemand in hulle tuin gehoor.

    Laai die mp3 af (3 559KB)
  • Saterdag 10 Maart 2012

    Poen en Toekie

    20:00-20:05

    Die plonkies gaan saam met Bennie na ‘n atletiekbyeenkoms om te kyk hoe Sarie deelneem.

    Die plonkies gaan saam met Bennie na ‘n atletiekbyeenkoms om te kyk hoe Sarie deelneem.

    Laai die mp3 af (3 556KB)