Programme

TERUG

Loof die Here

Vorige Programme

Sondag 14 September 2014
08:00-09:00

Leopold Stokowski het die grootste deel van sy loopbaan as koorleier en dirigent in die VSA opgetree en sy roem daar verwerf. Fanie Smit vertel waar sy wortels eintlik lê en speel twee van sy voortreflike verwerkings van geestelike liedere.

Sondag 7 September 2014
08:00-09:00

Luister na ‘n bekende duet, gesing deur die soprane Johanni van Oostrum en Alma Oosthuizen.