Programme

TERUG

Geestesgesondheid

Vorige Programme

Dinsdag 18 September 2018
23:10-23:55

Christelle Webb-Joubert praat met prof. Christine Lochner oor obsessiewe kompulsiewe steurings.

Potgooi
Geestesgesondheid 18 September 2018

Christelle Webb-Joubert praat met prof. Christine Lochner oor obsessiewe kompulsiewe steurings.

Laai die mp3 af (35 638KB)

Dinsdag 11 September 2018
23:10-23:55

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor duie impak van emigrasie.

Potgooi
Geestesgesondheid 11 September 2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor duie impak van emigrasie.

Laai die mp3 af (37 108KB)

Dinsdag 4 September 2018
23:10-23:55

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor rusie en twis, en watter uitwerking dit op geestesgesondheid het.

Potgooi
Geestesgesondheid 4 September 2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor rusie en twis, en watter uitwerking dit op geestesgesondheid het.

Laai die mp3 af (37 277KB)

Dinsdag 28 Augustus 2018
23:10-23:55

Christelle Webb-Joubert praat met lewensafrigter en berader dr. Roedolf Botha oor hoe om te tred te hou in vandag se lewe. Mense raak dikwels verflaaf aan verskeie dinge om te probeer oorleef met die lewe se uitdagings.

Potgooi
Geestesgesondheid 28 Augustus 2018

Christelle Webb-Joubert praat met lewensafrigter en berader dr. Roedolf Botha oor hoe om te tred te hou in vandag se lewe. Mense raak dikwels verflaaf aan verskeie dinge om te probeer oorleef met die lewe se uitdagings.

Laai die mp3 af (34 514KB)

Dinsdag 21 Augustus 2018
23:10-23:55

Sielkundige en pastorale terapeut Fanie Kriel praat oor senuwee-ineenstortings.

Potgooi
Geestesgesondheid 21 Augustus 2018

Sielkundige en pastorale terapeut Fanie Kriel praat oor senuwee-ineenstortings.

Laai die mp3 af (36 080KB)

Dinsdag 14 Augustus 2018
23:10-23:55

Hoekom het sommige mense die behoefte om hulle vuil wasgoed in die openbaar te was, en veral mense op sosiale media aan te vat en uit te skel? Esté Gross praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten, wat raad gee oor hoe om gevoelens van frustrasie en woede op ‘n gesonde manier te hanteer.

Potgooi
Geestesgesondheid 14 Augustus 2018

Hoekom het sommige mense die behoefte om hulle vuil wasgoed in die openbaar te was, en veral mense op sosiale media aan te vat en uit te skel? Esté Gross praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten, wat raad gee oor hoe om gevoelens van frustrasie en woede op ‘n gesonde manier te hanteer.

Laai die mp3 af (40 111KB)

Dinsdag 7 Augustus 2018
23:10-23:55

Hoe gemaak as genoeg net nooit genoeg is nie? Esté Gross praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor eetverstorings, en wat jy kan doen as jy verslaaf is aan kos.

Potgooi
Geestesgesondheid 7 Augustus 2018

Hoe gemaak as genoeg net nooit genoeg is nie? Esté Gross praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor eetverstorings, en wat jy kan doen as jy verslaaf is aan kos.

Laai die mp3 af (41 014KB)

Dinsdag 31 Julie 2018
23:10-23:55

Niemand is ‘n eiland nie – ons hét ander mense nodig.

Potgooi
Geestesgesondheid 31 Julie 2018

Niemand is ‘n eiland nie – ons hét ander mense nodig.

Laai die mp3 af (34 553KB)

Dinsdag 24 Julie 2018
23:10-23:55

Christelle Webb-Joubert en pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel praat verder oor die stigma van geestesgesondheid.

Potgooi
Geestesgesondheid 24 Julie 2018

Christelle Webb-Joubert en pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel praat verder oor die stigma van geestesgesondheid.

Laai die mp3 af (32 575KB)

Dinsdag 17 Julie 2018
23:10-23:55

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor die stigma van geestesgesondheid in geloof, die werkplek en die samelewing.

Potgooi
Geestesgesondheid 17 Julie 2018

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor die stigma van geestesgesondheid in geloof, die werkplek en die samelewing.

Laai die mp3 af (36 212KB)