NOU OP DIE LUG
'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.
MEER INLIGTINGAl daai jazz
-
Vrydag 30 Maart 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids het sy musiekrak afgestof en gaan net die beste jazzlegendes se musiek vir jou speel soos Shakatak, George Benson, Michael Franks en Tom Scott.
-
Vrydag 23 Maart 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids speel musiek van Hugh Masekela, Gloria Bosman, Jimmy Dludlu en Allou April.
-
Vrydag 16 Maart 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids speel musiek van Incognito, Richard Bona en Hank Crawford.
-
Vrydag 9 Maart 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids speel musiek van Spyro Gyra, Errol Dyers en Kalimba.
-
Vrydag 2 Maart 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Luister na musiek van die Retro Funk Jazzgroep, Interzone, The Sheer All Stars en Hugh Masekela.
-
Vrydag 24 Februarie 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids speel The Odd Couple van Martin Taylor, Virtual Jazz Reality van Suid-Afrika, en Steely Dan met Jack Of Speed.
-
Vrydag 17 Februarie 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Sluit die week op ‘n rustige noot af met musiek van die African Jazz Pioneers, Jeff Golub en George Benson.
-
Vrydag 10 Februarie 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids stel jou voor aan die Jazz Fusion groep, Metro. Hy verduidelik ook wat Jazz Fusion is.
-
Vrydag 20 Januarie 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Luister na Afrika Jazz Fusion klanke wat so eie aan Suider Afrika is as biltong en blatjang. Johnny Davids betower jou met die trompetklanke van Brian Thusi, Jimmy Dludlu se sielvolle kitaar, en Gloria Bosman se engelstem.
-
Vrydag 13 Januarie 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids speel musiek van Jimmy Sommers, Fourplay en Byron Miller.
-
Vrydag 6 Januarie 2012
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Internasionale Jazz Funk is op die spyskaart met musiek van van Chaka Khan, Joe Sample en The Brothers Johnson.
-
Vrydag 30 Desember 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:00-23:55Johnny Davids sluit die jaar af met net die beste in die jazzwêreld. Kunstenaars soos Earl Klugh, Peter White, Pete Belasco en Andrew Young, is maar net n paar van die kunstenaars waarna jy kan luister.
-
Vrydag 23 Desember 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids sorg dat jy ook jou doepa Kersklanke in Jazz inkry, wanneer jy kan luister na KENNY G se Sleigh Ride, Ernest Ranglin se “Spreading Some Love”, Life deur Brian Bromberg en vele ander.
-
Vrydag 16 Desember 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Luister na musiek van Dee Dee Bridgewater, Simphiwe Dana en Tania Maria.
-
Vrydag 9 Desember 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids bederf jou met musiek deur Boney James, Rick Braun en Gerald Veasley.
-
Vrydag 2 Desember 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Dit is vandag plaaslike musiekdag op RSG. Johnny Davids speel musiek van Ernie Smith, Allou April en Wessel van Rensburg.
-
Vrydag 25 November 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids speel musiek van Acoustic Alchemy, Brian Bromberg en Dr John.
-
Vrydag 18 November 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids speel musiek van The Sheer All Stars, Paul Taylor en Ernie Smith.
-
Vrydag 11 November 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Johnny Davids speel musiek van Rick Braun, The Yellow Jackets en Gary Burton.
-
Vrydag 4 November 2011
Al daai jazz
met Johnny Davids 23:10-23:55Dit is plaaslike musiekdag op RSG en Johnny speel musiek van Brian Thusi, Bheki Mseleku en Hugh Masekela.


