Programme

TERUG

Wie is ek?

Vorige Programme

Vrydag 16 Februarie 2018
11:30-12:00

Nie almal van ons ervaar verandering as ‘n gemaklike proses nie - of jy nou skei, trek, van beroep verander of selfs ma word. Vir sommige mense kan die vooruitsig van verandering, en die aanpassing wat daarmee gepaard gaan, so vreesaanjaend wees dat hulle alles probeer om die proses te vermy. Lise Swart praat met 'n sielkundige om uit te vind hoekom sekere mense hiermee sukkel, en wat haar raad is mense om aanpassings ‘n meer positiewe ervaring te maak.

Potgooi
Wie is ek? 16 Februarie 2018

Nie almal van ons ervaar verandering as n gemaklike proses nie - of jy nou skei, trek, van beroep verander of selfs ma word. Vir sommige mense kan die vooruitsig van verandering, en die aanpassing wat daarmee gepaard gaan, so vreesaanjaend wees dat hulle alles probeer om die proses te vermy. Lise Swart praat met 'n sielkundige om uit te vind hoekom sekere mense hiermee sukkel, en wat haar raad is mense om aanpassings n meer positiewe ervaring te maak.

Laai die mp3 af (21427KB)

Vrydag 9 Februarie 2018
11:30-12:00

Enige persoon wat al ‘n paniekaanval ervaar het, sal vir jou verduidelik hoe vreesaanjaend die ervaring kan wees. Jy voel letterlik hoe jy moet veg vir jou lewe. Wat veroorsaak hierdie aanvalle? Wat wil jou lyf vir jou sê met hierdie aanvalle? Watter behandeling is beskikbaar?

Potgooi
Wie is ek? 9 Februarie 2018

Enige persoon wat al n paniekaanval ervaar het, sal vir jou verduidelik hoe vreesaanjaend die ervaring kan wees. Jy voel letterlik hoe jy moet veg vir jou lewe. Wat veroorsaak hierdie aanvalle? Wat wil jou lyf vir jou s met hierdie aanvalle? Watter behandeling is beskikbaar?

Laai die mp3 af (20922KB)

Vrydag 2 Februarie 2018
11:30-12:00

Lise Swart praat met Johannes, ‘n kenner op die gebied van kinderbehandeling, oor die vraag: Wanneer weet ek of my kind sielkundige hulp nodig het? Hulle kyk na die tekens, ontwikkelingsfases en die effek van egskeiding.

Potgooi
Wie is ek? 2 Februarie 2018

Lise Swart praat met Johannes, n kenner op die gebied van kinderbehandeling, oor die vraag: Wanneer weet ek of my kind sielkundige hulp nodig het? Hulle kyk na die tekens, ontwikkelingsfases en die effek van egskeiding.

Laai die mp3 af (20929KB)

Vrydag 26 Januarie 2018
11:30-12:00

Lise Swart gesels met Anton Bühmer oor demensie, waarvan Alzheimers net een vorm is. Hulle kyk na die tekens, gee raad aan geliefdes en verduidelik watter verskil behandeling kan maak as gevolg van die jongste navorsing.

Potgooi
Wie is ek? 26 Januarie 2018

Lise Swart gesels met Anton Bhmer oor demensie, waarvan Alzheimers net een vorm is. Hulle kyk na die tekens, gee raad aan geliefdes en verduidelik watter verskil behandeling kan maak as gevolg van die jongste navorsing.

Laai die mp3 af (21403KB)

Vrydag 19 Januarie 2018
11:30-12:00

Hoe kan mense wat oorwerk of uitgebrand is balans bewerkstellig om hulle gemoed en lewenskwaliteit te verbeter?

Potgooi
Wie is ek? 19 Januarie 2018

Hoe kan mense wat oorwerk of uitgebrand is balans bewerkstellig om hulle gemoed en lewenskwaliteit te verbeter?

Laai die mp3 af (21268KB)

Vrydag 12 Januarie 2018
11:30-12:00

Wat is seksverslawing? Wat is die oorsake daarvan? Hoe kan geliefdes die situasie hanteer? Watter hulp is daar vir verslaafdes?

Potgooi
Wie is ek? 12 Januarie 2018

Wat is seksverslawing? Wat is die oorsake daarvan? Hoe kan geliefdes die situasie hanteer? Watter hulp is daar vir verslaafdes?

Laai die mp3 af (21414KB)

Vrydag 5 Januarie 2018
11:30-12:00

Wie is ek? Hoe beantwoord mens hierdie vraag? Watter verskil kan dit aan jou lewe maak om die antwoord te ontdek?

Potgooi
Wie is ek? 5 Januarie 2018

Wie is ek? Hoe beantwoord mens hierdie vraag? Watter verskil kan dit aan jou lewe maak om die antwoord te ontdek?

Laai die mp3 af (20559KB)

Vrydag 29 Desember 2017
11:30-12:00

Wanneer moet jy beheer neem, en wanneer moet jy laat gaan? Die span verduidelik hoekom die verstaan van hierdie konsep ‘n beduidende verskil aan jou lewenskwaliteit kan maak. Hulle vertel ook jy ‘n beheervraat kan hanteer.

Potgooi
Wie is ek? 29 Desember 2017

Wanneer moet jy beheer neem, en wanneer moet jy laat gaan? Die span verduidelik hoekom die verstaan van hierdie konsep n beduidende verskil aan jou lewenskwaliteit kan maak. Hulle vertel ook jy n beheervraat kan hanteer.

Laai die mp3 af (20934KB)

Vrydag 22 Desember 2017
11:30-12:00

Ná die verlies van geliefdes is daar ‘n paar tye in die jaar waar die pyn meer intens ervaar word. Die feesseisoen is nommer een op daardie lys. Diespan gesels oor die hantering van ‘n lewende verlies en die verlies van geliefdes aan die dood tydens hierdie moeilike tyd.

Potgooi
Wie is ek? 22 Desember 2017

N die verlies van geliefdes is daar n paar tye in die jaar waar die pyn meer intens ervaar word. Die feesseisoen is nommer een op daardie lys. Diespan gesels oor die hantering van n lewende verlies en die verlies van geliefdes aan die dood tydens hierdie moeilike tyd.

Laai die mp3 af (21394KB)

Vrydag 15 Desember 2017
11:30-12:00

Ons almal voel van tyd tot alleen of eensaam, maar al hoe meer mense ervaar dit in die feesseisoen. Hoekom ervaar mense dit juis tydens die “gelukkigste” tyd van die jaar?

Potgooi
Wie is ek? 15 Desember 2017

Ons almal voel van tyd tot alleen of eensaam, maar al hoe meer mense ervaar dit in die feesseisoen. Hoekom ervaar mense dit juis tydens die gelukkigste tyd van die jaar?

Laai die mp3 af (21381KB)