Programme

TERUG

RSG Kunstefees

Vorige Programme

Vrydag 18 November 2016
20:50-22:10

‘n Konsert met Anton Goosen en sy Bushrockband, Zolani Mahola van Freshlyground, David Kramer, Frazer Barry van Tribal Echo, Sima Mashazi, Erica Lundi en Churchil Naudé. Die musikante sluit in Albert Frost, Schalk Joubert, Ramon Alexander en Kevin Gibson.

Anton Goosen het vanjaar sy 70ste verjaardag gevier. Sy grensverskuiwende album, Danzer, vier binnekort sy 25ste verjaardag. Saam met sy Bushrockband en ‘n verhoog vol top-musikante sit hierdie geliefde liedjieskrywer en sanger weer die vuur in Danzer. Die konsert sluit in treffers soos Silver de Lange, Moya, Jantjie, Potjiekos, Gansbaailapa, Vis in die bos en Kalbassies.

Vervaardiger: Schalk Joubert

Potgooi
Marius Titus-versprogram - 4

Dean Balie en Zenobia Kloppers lees verse van Marius Titus.

Laai die mp3 af (5426KB)

AG, DIE AARDE deur Geo Hhn

Die komponis en operasanger Geo Hhn se klankbane word as epies bestempel. In hierdie RSG-opdragwerk verken hy grond en wat dit vir mense beteken.

Laai die mp3 af (19712KB)

DIE ONSIGBARES: VLUG 295

n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).

Laai die mp3 af (5795KB)

Luxurama

Johan van Lill bring hulde aan die gewilde en omstrede Luxurama-teater in Wynberg in die Kaap.

Laai die mp3 af (21906KB)

Zyma Amien

Johan van Lill gesels met die kunstenaar Zyma Amien oor haar lewe en werk.

Laai die mp3 af (9743KB)

DIE DINGUSSE deur Kobus Ras - Episode 5

Die Dingusse kuier vir die naweek op oom Herman se plot, en hier het hulle 'n noue ontkoming...

Laai die mp3 af (9295KB)

vryLAG

Met Emo Adams, Schalk Bezuidenhout & Lindie Stander. Hierdie gedugte driemanskap, onder leiding van die bekkige Johan Rademan, sit die lag in Vrydag. Dit is komedie sonder grense en n nuwe konsep om n stortvloed van lagbuie te verseker. Sal die mikrofone en die luisteraars se ore hierdie komiese klets kan hanteer.

Laai die mp3 af (49822KB)

WOORDE LOK WOORDE

'n Spesiale versprogram waarin gedigte oor landskappe, taal en verganklikheid gehoor kan word. Die verse kom uit Johan Myburg se nuwe, nog ongepubliseerde bundel, Uittogboek, wat volgende jaar by Protea verskyn. Myburg het in 1984 met Vlugskrif gedebuteer en dit met Kontrafak opgevolg. Kontrafak het in 1995 die Eugne Marais-prys ontvang. Die bundel Kamermusiek beskryf as 'n moet-h vir enige fynproewer se rak het in 2008 gevolg.

Laai die mp3 af (7404KB)

Vrydag 18 November 2016
19:40-20:40

Met Emo Adams, Schalk Bezuidenhout & Lindie Stander

Hierdie gedugte driemanskap, onder leiding van die bekkige Johan Rademan, sit die lag in Vrydag. Dit is komedie sonder grense en ‘n nuwe konsep om ‘n stortvloed van lagbuie te verseker. Sal die mikrofone en die luisteraars se ore hierdie komiese klets kan hanteer.

Programleier: Johan Rademan (met Erns Grundling as die “skeidsregter”)

Potgooi
Marius Titus-versprogram - 4

Dean Balie en Zenobia Kloppers lees verse van Marius Titus.

Laai die mp3 af (5426KB)

AG, DIE AARDE deur Geo Hhn

Die komponis en operasanger Geo Hhn se klankbane word as epies bestempel. In hierdie RSG-opdragwerk verken hy grond en wat dit vir mense beteken.

Laai die mp3 af (19712KB)

DIE ONSIGBARES: VLUG 295

n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).

Laai die mp3 af (5795KB)

Luxurama

Johan van Lill bring hulde aan die gewilde en omstrede Luxurama-teater in Wynberg in die Kaap.

Laai die mp3 af (21906KB)

Zyma Amien

Johan van Lill gesels met die kunstenaar Zyma Amien oor haar lewe en werk.

Laai die mp3 af (9743KB)

DIE DINGUSSE deur Kobus Ras - Episode 5

Die Dingusse kuier vir die naweek op oom Herman se plot, en hier het hulle 'n noue ontkoming...

Laai die mp3 af (9295KB)

vryLAG

Met Emo Adams, Schalk Bezuidenhout & Lindie Stander. Hierdie gedugte driemanskap, onder leiding van die bekkige Johan Rademan, sit die lag in Vrydag. Dit is komedie sonder grense en n nuwe konsep om n stortvloed van lagbuie te verseker. Sal die mikrofone en die luisteraars se ore hierdie komiese klets kan hanteer.

Laai die mp3 af (49822KB)

WOORDE LOK WOORDE

'n Spesiale versprogram waarin gedigte oor landskappe, taal en verganklikheid gehoor kan word. Die verse kom uit Johan Myburg se nuwe, nog ongepubliseerde bundel, Uittogboek, wat volgende jaar by Protea verskyn. Myburg het in 1984 met Vlugskrif gedebuteer en dit met Kontrafak opgevolg. Kontrafak het in 1995 die Eugne Marais-prys ontvang. Die bundel Kamermusiek beskryf as 'n moet-h vir enige fynproewer se rak het in 2008 gevolg.

Laai die mp3 af (7404KB)

Vrydag 18 November 2016
met
19:15-19:40

‘n Klanklandskap

Die komponis en operasanger Geo Höhn se klankbane word as “epies” bestempel. In hierdie RSG-opdragwerk verken hy “grond” en wat dit vir mense beteken.

Potgooi
Marius Titus-versprogram - 4

Dean Balie en Zenobia Kloppers lees verse van Marius Titus.

Laai die mp3 af (5426KB)

AG, DIE AARDE deur Geo Hhn

Die komponis en operasanger Geo Hhn se klankbane word as epies bestempel. In hierdie RSG-opdragwerk verken hy grond en wat dit vir mense beteken.

Laai die mp3 af (19712KB)

DIE ONSIGBARES: VLUG 295

n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).

Laai die mp3 af (5795KB)

Luxurama

Johan van Lill bring hulde aan die gewilde en omstrede Luxurama-teater in Wynberg in die Kaap.

Laai die mp3 af (21906KB)

Zyma Amien

Johan van Lill gesels met die kunstenaar Zyma Amien oor haar lewe en werk.

Laai die mp3 af (9743KB)

DIE DINGUSSE deur Kobus Ras - Episode 5

Die Dingusse kuier vir die naweek op oom Herman se plot, en hier het hulle 'n noue ontkoming...

Laai die mp3 af (9295KB)

vryLAG

Met Emo Adams, Schalk Bezuidenhout & Lindie Stander. Hierdie gedugte driemanskap, onder leiding van die bekkige Johan Rademan, sit die lag in Vrydag. Dit is komedie sonder grense en n nuwe konsep om n stortvloed van lagbuie te verseker. Sal die mikrofone en die luisteraars se ore hierdie komiese klets kan hanteer.

Laai die mp3 af (49822KB)

WOORDE LOK WOORDE

'n Spesiale versprogram waarin gedigte oor landskappe, taal en verganklikheid gehoor kan word. Die verse kom uit Johan Myburg se nuwe, nog ongepubliseerde bundel, Uittogboek, wat volgende jaar by Protea verskyn. Myburg het in 1984 met Vlugskrif gedebuteer en dit met Kontrafak opgevolg. Kontrafak het in 1995 die Eugne Marais-prys ontvang. Die bundel Kamermusiek beskryf as 'n moet-h vir enige fynproewer se rak het in 2008 gevolg.

Laai die mp3 af (7404KB)

Vrydag 18 November 2016
19:00-19:15

Met Johny Klein en Renske Jacobs

Die Dingusse is ‘n hele gesin rare, snaakse “goeters” wat saamwoon en besonder geheg is aan mekaar. Al probleem is dat nie een hierdie vreemde goetertjies ooit die ander sal kan verlaat nie... Kom beleef ‘n rits avonture saam met die Dingusse!

Kobus Ras het 36 jaar gelede Die Dingusse vir sy driejarige seun, Kobus jnr., geskryf. Die stories het meer as drie dekades in ‘n laai gesluimer en debuteer nou tydens vanjaar se radiokunstefees

Regie: Renske Jacobs

09:00-12:00

09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe kortkortverhaal (HERHALING)
‘n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstefees 2016 ‘n storie geskryf rondom die opdrag – “Nee wat, die koek is droog...” Die uiteenlopende verhale is kostelik, speels, humoristies en oorspronklik.

09:30 Woorde lok woorde deur Johan Myburg, gelees deur Louis van Niekerk
‘n Spesiale program met bonus-voorlesings uit Johan Myburg se ongepubliseerde bundel, Uittogboek, wat in 2017 deur Protea gepubliseer word.

09:50 Hartebreker deur Leon van Nierop

10:00 Nuus

10:10 Kunste-Profiel: Luxurama [onderhoude met Alistair Izobell, Terry Fortune, Terry Hector, Loukmaan Adams, Niesha Abrahams, Leslie Kleinsmith, Giempie Vardien, Nur Abrahams and Kashiefa Blaauw]

10:40 Die onsigbares: Vlug 295 – ‘n Klankstorie met Nic de Jager, geskryf deur Krisjan Fourie, musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam)
Verken die wêreld van ‘n aantal raaiselagtige gebeure in Suid-Afrika se geskiedenis. Die Westdene-busramp, Helderberg-lugramp, die mynramp by Coalbrook en die doodspronge vanuit die Ponte-gebou in Johannesburg word verbeeldingryk oorvertel, terwyl ‘n paar onsigbare waarhede aan die lig kom.

10:50 Boekvoorlesing: Amraal deur Marinda van Zyl

11:00 Nuus

11:10 Kunstenaar vir die dag: Zyma Amien

11:35 Marius Titus-versprogram. Met Dean Balie & Zenobia Kloppers

Potgooi
Marius Titus-versprogram - 4

Dean Balie en Zenobia Kloppers lees verse van Marius Titus.

Laai die mp3 af (5426KB)

AG, DIE AARDE deur Geo Hhn

Die komponis en operasanger Geo Hhn se klankbane word as epies bestempel. In hierdie RSG-opdragwerk verken hy grond en wat dit vir mense beteken.

Laai die mp3 af (19712KB)

DIE ONSIGBARES: VLUG 295

n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).

Laai die mp3 af (5795KB)

Luxurama

Johan van Lill bring hulde aan die gewilde en omstrede Luxurama-teater in Wynberg in die Kaap.

Laai die mp3 af (21906KB)

Zyma Amien

Johan van Lill gesels met die kunstenaar Zyma Amien oor haar lewe en werk.

Laai die mp3 af (9743KB)

DIE DINGUSSE deur Kobus Ras - Episode 5

Die Dingusse kuier vir die naweek op oom Herman se plot, en hier het hulle 'n noue ontkoming...

Laai die mp3 af (9295KB)

vryLAG

Met Emo Adams, Schalk Bezuidenhout & Lindie Stander. Hierdie gedugte driemanskap, onder leiding van die bekkige Johan Rademan, sit die lag in Vrydag. Dit is komedie sonder grense en n nuwe konsep om n stortvloed van lagbuie te verseker. Sal die mikrofone en die luisteraars se ore hierdie komiese klets kan hanteer.

Laai die mp3 af (49822KB)

WOORDE LOK WOORDE

'n Spesiale versprogram waarin gedigte oor landskappe, taal en verganklikheid gehoor kan word. Die verse kom uit Johan Myburg se nuwe, nog ongepubliseerde bundel, Uittogboek, wat volgende jaar by Protea verskyn. Myburg het in 1984 met Vlugskrif gedebuteer en dit met Kontrafak opgevolg. Kontrafak het in 1995 die Eugne Marais-prys ontvang. Die bundel Kamermusiek beskryf as 'n moet-h vir enige fynproewer se rak het in 2008 gevolg.

Laai die mp3 af (7404KB)

Donderdag 17 November 2016
met
21:40-22:00

Boereverneukery deur die Jood in sy winkel waar kontant gerek moet word om al die nodige aan te skaf. Maar geen vrou wat haar sout werd is, sal sulke skelmstreke toelaat nie. Of sien die Jood dit dalk net uit ‘n ander oogpunt?

Die bobaas-storieverteller Jan Spies sou vanjaar sy 80ste verjaardag gevier het. Hy is twee dekades gelede oorlede, maar sy aardse humor en kosbare stories bekoor steeds ‘n nuwe geslag lesers. In opdrag van RSG het André Kotzé drie van Jan Spies se verhale vir die radio verwerk en vir die heel eerste keer sal Spies se werk as drama op radio gehoor kan word.

Met Richard van der Westhuizen, Rina Nienaber & Lochner de Kock

Regie: Mari Snyman

Potgooi
LIEF-LIEF DEUR AFRIKAANS

Met Johann Nel & Joanie Combrink. Saamgestel deur Juanita Swanepoel. In Lief-lief deur Afrikaans neem Nel en Combrink die luisteraar op n soomlose liefdesreis: van die heel oudste en stoutste! liefdesverse in Afrikaans deur die hele spektrum van die liefde tot reg in die sitkamer van die spreekwoordelike Huis Herfsblaar. Daar is interessante afdraaipaadjies langs die pad waar die twee voordragkunstenaars gaan inloer. Met die werk van sowat 28 digters wat Pulvermacher en ou, anonieme digters insluit, is daar verbode liefde, verlore liefde, intellektuele liefde en die sensuele liefde (dink maar net aan wat n tango in jou losmaak).

Laai die mp3 af (39874KB)

Jana Cilliers

Johan van Lill gesels met aktrise Jana Cilliers oor haar lewe en werk.

Laai die mp3 af (46601KB)

POUS JOHANNA II deur Esther Vilar

Met Jana Cilliers & Sulette Thompson. Dit is die jaar 2033 en n Amerikaner die dogter van n prostituut wat in n krotbuurt in Los Angeles gewoon het word as pous verkies. Egskeiding, geboortebeperking en homoseksualiteit is toelaatbaar en Katolieke priesters mag trou. Daar is geen dogma, doodsondes of gebede nie. Al die Katolieke kerk se geld is onder die armes verdeel... En nou lewer Pous Johanna II haar inhuldigingstoespraak op televisie, al word sy kort-kort deur advertensies onderbreek. Die aktrise Jana Cilliers lewer n kragtoer in hierdie omstrede solostuk oor geloof en godsdiens in die moderne wreld.

Laai die mp3 af (59714KB)

DIE DINGUSSE deur Kobus Ras - Episode 4

Die Dingusse is baie opgewonde oor hulle nuwe fiets, al weet hulle nie hoe om daarop te ry nie. Breinus gee vir hulle hulle eerste fietsryles...

Laai die mp3 af (25138KB)

DIE ONSIGBARES: VLOER 44

n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).

Laai die mp3 af (13839KB)

DITTO EN DO deur Jan Spies

Boereverneukery deur die Jood in sy winkel waar kontant gerek moet word om al die nodige aan te skaf. Maar geen vrou wat haar sout werd is, sal sulke skelmstreke toelaat nie. Of sien die Jood dit dalk net uit n ander oogpunt?

Laai die mp3 af (14201KB)

Marius Titus-versprogram - 3

Dean Balie en Zenobia Kloppers lees verse van Marius Titus.

Laai die mp3 af (12688KB)

Nee wat, die koek is droog deur Theunis Engelbrecht

n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstefees 2016 n storie geskryf rondom die opdrag Nee wat, die koek is droog... Die uiteenlopende verhale is kostelik, speels, humoristies en oorspronklik.

Laai die mp3 af (15685KB)

Willie Bester

Johan van Lill gesels met Willie Bester oor sy lewe en werk.

Laai die mp3 af (23822KB)

Donderdag 17 November 2016
met
20:15-21:30

Vertaal deur Saartjie Botha

Met Jana Cilliers & Sulette Thompson

Dit is die jaar 2033 en ‘n Amerikaner – die dogter van ‘n prostituut wat in ‘n krotbuurt in Los Angeles gewoon het – word as pous verkies. Egskeiding, geboortebeperking en homoseksualiteit is toelaatbaar en Katolieke priesters mag trou. Daar is geen dogma, doodsondes of gebede nie. Al die Katolieke kerk se geld is onder die armes verdeel... En nou lewer Pous Johanna II haar inhuldigingstoespraak op televisie, al word sy kort-kort deur advertensies onderbreek. Die aktrise Jana Cilliers lewer ‘n kragtoer in hierdie omstrede solostuk oor geloof en godsdiens in die moderne wêreld.

Regie: Eben Cruywagen

NIE VIR SENSITIEWE LUISTERAARS NIE - GODSDIENSTIGE TEMAS EN DIVINITEIT.

Potgooi
LIEF-LIEF DEUR AFRIKAANS

Met Johann Nel & Joanie Combrink. Saamgestel deur Juanita Swanepoel. In Lief-lief deur Afrikaans neem Nel en Combrink die luisteraar op n soomlose liefdesreis: van die heel oudste en stoutste! liefdesverse in Afrikaans deur die hele spektrum van die liefde tot reg in die sitkamer van die spreekwoordelike Huis Herfsblaar. Daar is interessante afdraaipaadjies langs die pad waar die twee voordragkunstenaars gaan inloer. Met die werk van sowat 28 digters wat Pulvermacher en ou, anonieme digters insluit, is daar verbode liefde, verlore liefde, intellektuele liefde en die sensuele liefde (dink maar net aan wat n tango in jou losmaak).

Laai die mp3 af (39874KB)

Jana Cilliers

Johan van Lill gesels met aktrise Jana Cilliers oor haar lewe en werk.

Laai die mp3 af (46601KB)

POUS JOHANNA II deur Esther Vilar

Met Jana Cilliers & Sulette Thompson. Dit is die jaar 2033 en n Amerikaner die dogter van n prostituut wat in n krotbuurt in Los Angeles gewoon het word as pous verkies. Egskeiding, geboortebeperking en homoseksualiteit is toelaatbaar en Katolieke priesters mag trou. Daar is geen dogma, doodsondes of gebede nie. Al die Katolieke kerk se geld is onder die armes verdeel... En nou lewer Pous Johanna II haar inhuldigingstoespraak op televisie, al word sy kort-kort deur advertensies onderbreek. Die aktrise Jana Cilliers lewer n kragtoer in hierdie omstrede solostuk oor geloof en godsdiens in die moderne wreld.

Laai die mp3 af (59714KB)

DIE DINGUSSE deur Kobus Ras - Episode 4

Die Dingusse is baie opgewonde oor hulle nuwe fiets, al weet hulle nie hoe om daarop te ry nie. Breinus gee vir hulle hulle eerste fietsryles...

Laai die mp3 af (25138KB)

DIE ONSIGBARES: VLOER 44

n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).

Laai die mp3 af (13839KB)

DITTO EN DO deur Jan Spies

Boereverneukery deur die Jood in sy winkel waar kontant gerek moet word om al die nodige aan te skaf. Maar geen vrou wat haar sout werd is, sal sulke skelmstreke toelaat nie. Of sien die Jood dit dalk net uit n ander oogpunt?

Laai die mp3 af (14201KB)

Marius Titus-versprogram - 3

Dean Balie en Zenobia Kloppers lees verse van Marius Titus.

Laai die mp3 af (12688KB)

Nee wat, die koek is droog deur Theunis Engelbrecht

n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstefees 2016 n storie geskryf rondom die opdrag Nee wat, die koek is droog... Die uiteenlopende verhale is kostelik, speels, humoristies en oorspronklik.

Laai die mp3 af (15685KB)

Willie Bester

Johan van Lill gesels met Willie Bester oor sy lewe en werk.

Laai die mp3 af (23822KB)

Donderdag 17 November 2016
met
20:00-20:15

‘n Klankstorie met Nic de Jager, geskryf deur Krisjan Fourie, musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam)

19:15-20:00

Met Johann Nel & Joanie Combrink

Saamgestel deur Juanita Swanepoel

In Lief-lief deur Afrikaans neem Nel en Combrink die luisteraar op ‘n soomlose liefdesreis: van die heel oudste – en stoutste! – liefdesverse in Afrikaans deur die hele spektrum van die liefde tot reg in die sitkamer van die spreekwoordelike Huis Herfsblaar. Daar is interessante afdraaipaadjies langs die pad waar die twee voordragkunstenaars gaan inloer. Met die werk van sowat 28 digters wat Pulvermacher en ou, anonieme digters insluit, is daar verbode liefde, verlore liefde, intellektuele liefde en die sensuele liefde (dink maar net aan wat ‘n tango in jou losmaak).

Hierdie bekroonde woordkunsproduksie is op Litnet as volg beskryf: “Deur (Nel en Combrink) se woordedans word die hartstog, passie en patos van die liefde skitterend blootgelê.”