Programme

TERUG

Fiks vir die lewe

Vorige Programme

Sondag 15 Oktober 2017
19:00-19:30

Wie bepaal wat die waardes in ‘n samelewing is, en hoe belangrik is dit dat mense daarvolgens lewe?

Potgooi
Fiks vir die lewe 15 Oktober 2017

Wie bepaal wat die waardes in n samelewing is, en hoe belangrik is dit dat mense daarvolgens lewe?

Laai die mp3 af (22828KB)

Sondag 8 Oktober 2017
19:00-19:30

Soms gebeur daar dinge in die lewe wat moeilik verstaanbaar is. ‘n Egskeiding, moord, diefstal, dood. Dit is wanneer mense dit moeilik vind om sin uit omstandighede te skep.

Potgooi
Fiks vir die lewe 8 Oktober 2017

Soms gebeur daar dinge in die lewe wat moeilik verstaanbaar is. n Egskeiding, moord, diefstal, dood. Dit is wanneer mense dit moeilik vind om sin uit omstandighede te skep.

Laai die mp3 af (23507KB)

Sondag 1 Oktober 2017
19:00-19:30

Phil Loots en dr. Gustav Gous gee raad oor hoe om daaglikse probleem-situasies te hanteer.

Potgooi
Fiks vir die lewe 1 Oktober 2017

Phil Loots en dr. Gustav Gous gee raad oor hoe om daaglikse probleem-situasies te hanteer.

Laai die mp3 af (23118KB)

Sondag 25 Junie 2017
19:00-19:30

Die wysgeer, Socrates, het gesê: “Wanneer daar veranderinge kom, lê die geheim daarin om nie al jou energie daarop te fokus om die oue te beveg of te behou nie, maar om op die nuwe te bou.” Maar is dit so maklik om veranderinge te hanteer? Phil Loots se gas is dr. Gustav Gous.

Potgooi
Fiks vir die lewe 25 Junie 2017

Die wysgeer, Socrates, het ges: Wanneer daar veranderinge kom, l die geheim daarin om nie al jou energie daarop te fokus om die oue te beveg of te behou nie, maar om op die nuwe te bou. Maar is dit so maklik om veranderinge te hanteer? Phil Loots se gas is dr. Gustav Gous.

Laai die mp3 af (21441KB)

Sondag 18 Junie 2017
19:00-19:30

Daar is ‘n ou Afrika-spreekwoord wat lui: “Die byl vergeet wat die boom nog altyd onthou,” bedoelende dat trauma nie sommer weggaan nie, maar diep kan seermaak. Iets hiervan het die mense in die Kaap met die onlangse storms, en veral Knysna met die brande, die afgelope tyd ondervind. Hoe kan daardie en ander emosionele trauma hanteer word?  Phil Loots gesels met dr. Gustav Gous hieroor.
 

Potgooi
Fiks vir die lewe 18 Junie 2017

Daar is n ou Afrika-spreekwoord wat lui: Die byl vergeet wat die boom nog altyd onthou, bedoelende dat trauma nie sommer weggaan nie, maar diep kan seermaak. Iets hiervan het die mense in die Kaap met die onlangse storms, en veral Knysna met die brande, die afgelope tyd ondervind. Hoe kan daardie en ander emosionele trauma hanteer word? Phil Loots gesels met dr. Gustav Gous hieroor.

Laai die mp3 af (26469KB)

Sondag 11 Junie 2017
19:00-19:30

Dit sou dalk makliker gewees het indien daar geen verskille tussen mense en kerke óf selfs in die politiek was nie. In die werklike lewe is dit egter anders. Hoe kan al hierdie verskille met mekaar versoen word? Phil Loots gesels met dr. Gustav Gous hieroor.
 

Potgooi
Fiks vir die lewe 11 Junie 2017

Dit sou dalk makliker gewees het indien daar geen verskille tussen mense en kerke f selfs in die politiek was nie. In die werklike lewe is dit egter anders. Hoe kan al hierdie verskille met mekaar versoen word? Phil Loots gesels met dr. Gustav Gous hieroor.

Laai die mp3 af (24223KB)

Sondag 4 Junie 2017
19:00-19:30

Daar is mense wat sê dat hulle hul motivering verloor vir hul werk, huwelik, en selfs godsdiens. Die vraag is egter, hoe bly ek gemotiveerd? Phil Loots gesels met dr. Gustav Gous hieroor.
 

Potgooi
Fiks vir die lewe 4 Junie 2017

Daar is mense wat s dat hulle hul motivering verloor vir hul werk, huwelik, en selfs godsdiens. Die vraag is egter, hoe bly ek gemotiveerd? Phil Loots gesels met dr. Gustav Gous hieroor.

Laai die mp3 af (23470KB)

Sondag 28 Mei 2017
19:00-19:30

Albert Einstein het gesê dat mislukking sukses in aksie is. Maar hoe ervaar die meeste mense hulle mislukkings, en hoe keer jy ‘n mislukte lewe om na ‘n susesvolle lewe?

Potgooi
Fiks vir die lewe 28 Mei 2017

Albert Einstein het ges dat mislukking sukses in aksie is. Maar hoe ervaar die meeste mense hulle mislukkings, en hoe keer jy n mislukte lewe om na n susesvolle lewe?

Laai die mp3 af (22843KB)

Sondag 21 Mei 2017
19:00-19:30

Die lewe is vir baie mense een groot swaarkry-belewenis, en voordat hulle dit besef, is daardie lewe verby. Hoe kan ek ‘n vol lewe lei ten spyte van alles?

Potgooi
Fiks vir die lewe 21 Mei 2017

Die lewe is vir baie mense een groot swaarkry-belewenis, en voordat hulle dit besef, is daardie lewe verby. Hoe kan ek n vol lewe lei ten spyte van alles?

Laai die mp3 af (22833KB)

Sondag 14 Mei 2017
19:00-19:30

Iemand se nou die dag: "Dis darem goed dat daar altyd 'n môre is. As 'n ding vandag nie uitwerk nie, kan jy more weer probeer." Maar is dit nie beter om so te beplan dat dinge wel môre uitwerk nie?

Potgooi
Fiks vir die lewe 14 Mei 2017

Iemand s nou die dag: "Dis darem goed dat daar altyd 'n mre is. As 'n ding vandag nie uitwerk nie, kan jy more weer probeer." Maar is dit nie beter om so te beplan dat dinge wel mre uitwerk nie?

Laai die mp3 af (25269KB)