Programme

TERUG

Vastrap

Vorige Programme

Saterdag 28 Mei 2016
14:00-15:00

Musiek legende Nico Carstens op Vastrap:
Willem Viljoen, aanbieder van die gewilde weeklikse program ‘Vastrap” wat elke Saterdag middag uitgesaai word het onlangs die seldsame voorreg gehad om met die musiek koning Nico Carstens (op sy 90ste verjaarsdag in Stellenbsoch) te gesels oor sy kleurreike en uiters suksesvolle musiek loopbaan.