Interaktief
SMS:45889
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
YouTube
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
- WhatsApp:
076-536-6961 - (slegs teks en stemboodskappe)
Programme
Kopkrap
Vrydag 28 Junie 2019
Zaidah Jansen, die Wiskundeonderwyser van die Zandvliet Sekondêre Skool in Macassar doen wiskundehersiening, en fokus op Euklidiese Meetkunde.
Potgooi

Donderdag 27 Junie 2019
Daneil Ross, die Ekonomie-onderwyser en skoolhoof van die Hoërskool Melkbosstrand, doen hersiening oor inflasie.

Dinsdag 25 Junie 2019
Arehan Brand en Stiaan Dippenaar, die Fisiese Wetenskappe onderwyser van die Hoërskool D.F. Malan in Bellville, praat oor die Doppler-effek, asook oor golwe. Hulle kyk ook na die verskillende formules wat gebruik word vir berekeninge.

Vrydag 21 Junie 2019
Roelie Koegelenberg, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Labori in die Paarl, praat oor alles wat te make het met Differensiaalrekene – ook bekend as Calculus, wat leerders dikwels laat kleitrap in eksamens.

Donderdag 20 Junie 2019
Daneil Ross, die Ekonomie-onderwyser en skoolhoof van die Hoërskool Melkbosstrand, praat met Arehan Brand oor die openbare sektor en die rol wat dit in die Ekonomie speel.

Dinsdag 18 Junie 2019
Constance Hugo, die Fisiese Wetenskappe-onderwyser van die Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, deel wenke oor Fisika en Chemie.

Vrydag 14 Junie 2019
Roelie Koegelenberg, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Labori in die Paarl, praat oor algemene wiskundewenke vir die eksamen. Sy deel onder andere wenke oor die verskillende wette, reëls en formules van wiskunde, en ook afdelings waarop leerders veral moet klem lê.

Donderdag 13 Junie 2019
Elmari Basson, die Ekonomie-onderwyser van die Hoër Meisieskool Paarl, gesels met Arehan Brand oor die ekonomiese kringloop, die vermenigvuldiger, asook die nasionale rekening-groottotale – drie belangrike konsepte waarvan leerders kennis moet dra in die vak Ekonomie.

Dinsdag 11 Junie 2019
Stiaan Dippenaar, 'n onderwyser in Fisiese Wetenskappe aan die Hoërskool DF Malan, in Bellville, deel eksamenwenke met Arehan Brand, wanneer hulle oor Fisika en Chemie praat.

Vrydag 7 Junie 2019
Arehan Brand en Hannalie Malan, die Wiskunde onderwyser van die Hoërskool Brackenfell, gesels oor Analitiese Meetkunde. Hulle deel wenke oor hierdie hoofstuk, en kyk ook na die verskillende vaardighede wat leerders moet hê, om suksesvol in hierdie afdeling te wees.
Potgooi
Arehan Brand en Hannalie Malan, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Brackenfell, praat oor Analitiese Meetkunde. Hulle deel wenke oor hierdie hoofstuk, en kyk ook na die verskillende vaardighede wat leerders moet hê om suksesvol in hierdie afdeling te wees.