Programme

TERUG

Avonture wag

Vorige Programme

Saterdag 24 Maart 2018
11:00-11:30

Ons leer meer van Suid-Afrika se nege provinsies.

Saterdag 17 Maart 2018
11:00-11:30

Hoor die stories van kinders wat ongelooflike dinge gedoen het om die wêreld 'n beter plek te maak.

Saterdag 10 Maart 2018
11:00-11:30

Ons leer meer van Japan se kultuur.

Saterdag 3 Maart 2018
11:00-11:30

Ons maak poppe!

Saterdag 24 Februarie 2018
11:00-11:30

Maatjie, wat doen julle na skool of oor die naweek? Waarvan hou julle en wat kan julle goed doen? Neem julle aan aktiwiteite deel, speel julle ‘n sportsoort of neem julle ballet of klavier lesse? Wel, vandag gesels ons oor stokpertjies. Spits julle ore, want die avontuur begin nou…

Saterdag 17 Februarie 2018
11:00-11:30

Ons leer meer van die oorpsrong van Valentynsdag.

Saterdag 10 Februarie 2018
11:00-11:30

Ons speel sokker!

Saterdag 3 Februarie 2018
11:00-11:30

Trek jou stapskoene aan, ons gaan voetslaan!

Saterdag 27 Januarie 2018
11:00-11:30

Ons gaan ysskaats!

Saterdag 20 Januarie 2018
11:00-11:30

Ons gaan swem!