Programme

TERUG

Kinderpret

Vorige Programme

Sondag 15 Oktober 2017
13:00-13:30

Gogga Bellie en Gogga Wollie wil baie graag ‘n troeteldiertjie hê, maar Gogga Pappa weet nie so mooi nie...

Potgooi
Kinderpret 15 Oktober 2017

Gogga Bellie en Gogga Wollie wil baie graag n troeteldiertjie h, maar Gogga Pappa weet nie so mooi nie...

Laai die mp3 af (19059KB)

Sondag 8 Oktober 2017
13:00-13:30

Gogga Bellie is baie vies. Van haar skoolmaats gooi vir Gogga Fienie met modder en lag vir haar. Sy hou niks van boelies nie.

Potgooi
Kinderpret 8 Oktober 2017

Gogga Bellie is baie vies. Van haar skoolmaats gooi vir Gogga Fienie met modder en lag vir haar. Sy hou niks van boelies nie.

Laai die mp3 af (19721KB)

Sondag 1 Oktober 2017
13:00-13:30

Gogga Bellie se kamer is altyd netjies, maar Gogga Wollie gee nie om dat sy speelgoed en klere oral rondlê nie. Gogga Mamma sien nie Gogga Wollie se speelgoed trokkie op die vloer nie...

Potgooi
Kinderpret 1 Oktober 2017

Gogga Bellie se kamer is altyd netjies, maar Gogga Wollie gee nie om dat sy speelgoed en klere oral rondl nie. Gogga Mamma sien nie Gogga Wollie se speelgoed trokkie op die vloer nie...

Laai die mp3 af (19294KB)

Sondag 24 September 2017
13:00-13:30

Gogga Bellie is altyd netjies en borsel gereeld haar tande, maar Gogga Wollie is nie lus nie. Toe hy by die skool koek eet, is daar groot fout...

Potgooi
Kinderpret 24 September 2017

Gogga Bellie is altyd netjies en borsel gereeld haar tande, maar Gogga Wollie is nie lus nie. Toe hy by die skool koek eet, is daar groot fout...

Laai die mp3 af (19662KB)

Sondag 17 September 2017
13:00-13:30

Gogga Bellie en Gogga Wollie gaan soek bloubessies. Gogga Pappa het gesê dat hulle voor donker by die huis moet wees, maar die twee luister nie!

Potgooi
Kinderpret 17 September 2017

Gogga Bellie en Gogga Wollie gaan soek bloubessies. Gogga Pappa het ges dat hulle voor donker by die huis moet wees, maar die twee luister nie!

Laai die mp3 af (19721KB)

Sondag 10 September 2017
13:00-13:30

Gogga Bellie het lank gespaar om vir haar ‘n speelding by die mark te koop, maar Gogga Wollie dink net aan speel.

Potgooi
Kinderpret 10 September 2017

Gogga Bellie het lank gespaar om vir haar n speelding by die mark te koop, maar Gogga Wollie dink net aan speel.

Laai die mp3 af (19257KB)

Sondag 3 September 2017
13:00-13:30

Daar is groot opgewondenheid in die Goggakie-gesien. Hulle gaan almal vir die eerste keer vlieg – en dit op Simon Seemeeu se rug!

Potgooi
Kinderpret 3 September 2017

Daar is groot opgewondenheid in die Goggakie-gesien. Hulle gaan almal vir die eerste keer vlieg en dit op Simon Seemeeu se rug!

Laai die mp3 af (19057KB)

Sondag 27 Augustus 2017
13:00-13:30

Die Goggakie-gesin kan nie wag nie. Hulle gaan almal saam kamp. Gogga Bellie en Gogga Wollie sien uit na alles wat hulle by die kamp gaan doen.

Potgooi
Kinderpret 27 Augustus 2017

Die Goggakie-gesin kan nie wag nie. Hulle gaan almal saam kamp. Gogga Bellie en Gogga Wollie sien uit na alles wat hulle by die kamp gaan doen.

Laai die mp3 af (19942KB)

Sondag 20 Augustus 2017
13:00-13:30

Gogga Wollie en Gogga Bellie is baie opgewonde. Vandag gaan hulle saam met Gogga Pappa en Gogga Mamma na die gogga’s en goeters se dieretuin toe.

Potgooi
Kinderpret 20 Augustus 2017

Gogga Wollie en Gogga Bellie is baie opgewonde. Vandag gaan hulle saam met Gogga Pappa en Gogga Mamma na die goggas en goeters se dieretuin toe.

Laai die mp3 af (19838KB)

Sondag 13 Augustus 2017
13:00-13:30

Gogga Wollie en Gogga Bellie is baie opgewonde. Oom Simon Sywurm kom vir die skool-goggakies kuier om hulle meer van sywurms te vertel.

Potgooi
Kinderpret 13 Augustus 2017

Gogga Wollie en Gogga Bellie is baie opgewonde. Oom Simon Sywurm kom vir die skool-goggakies kuier om hulle meer van sywurms te vertel.

Laai die mp3 af (20009KB)