Programme

TERUG

Feitedagboek

Vorige Programme

Vrydag 23 Februarie 2018
14:30-14:45

Hierdie week, in 1987, sterf die Amerikaanse kunstenaar, Andy Warhol, ‘n leidende figuur in die visuele kunsbeweging, bekend as pop-kuns.

Potgooi
Feitedagboek 23 Februarie 2018

Hierdie week, in 1987, sterf die Amerikaanse kunstenaar, Andy Warhol, n leidende figuur in die visuele kunsbeweging, bekend as pop-kuns.

Laai die mp3 af (10158KB)

Donderdag 22 Februarie 2018
14:30-14:45

Op 22 Februarie 1975, word die Amerikaanse aktrise, Drew Barrymore gebore.

Potgooi
Feitedagboek 22 Februarie 2018

Op 22 Februarie 1975, word die Amerikaanse aktrise, Drew Barrymore gebore.

Laai die mp3 af (10807KB)

Woensdag 21 Februarie 2018
14:30-14:45

Wonder jy soms wat op hierdie dag in die geskiedenis gebeur het? Ons brei jou algemene kennis uit met allerande interessante feite en stories sodat jy kan weet wat vandag lank, lank gelede in die geskiedenis gebeur het. Ons leer ook verskillende denkvaardighede aan wat by elke gebeurtenis pas.

Potgooi
Feitedagboek 21 Februarie 2018

Miriam Makeba is op 21 Februarie 2001 genomineer vir 'n Grammy. Tinus Esterhuizen vertel meer van Miriam Makeba.

Laai die mp3 af (11551KB)

Dinsdag 20 Februarie 2018
14:30-14:45

Wonder jy soms wat op hierdie dag in die geskiedenis gebeur het? Ons brei jou algemene kennis uit met allerande interessante feite en stories sodat jy kan weet wat vandag lank, lank gelede in die geskiedenis gebeur het. Ons leer ook verskillende denkvaardighede aan wat by elke gebeurtenis pas.

Potgooi
Feitedagboek 20 Februarie 2018

Daleen Mathee sterf op 20 Februarie 2005, haar jongste dogter Hillary Matthee vertel meer van haar Ma

Laai die mp3 af (11438KB)

Maandag 19 Februarie 2018
14:30-14:45

Op 19 Februarie 1990 word die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer, Smokey Robinson, gebore.

Potgooi
Feitedagboek 19 Februarie 2018

Op 19 Februarie 1990 word die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer, Smokey Robinson, gebore.

Laai die mp3 af (11207KB)

Vrydag 16 Februarie 2018
14:30-14:45

Op 16 Februarie 1848 lewer Chopin sy laaste openbare uitvoering in Parys, kort voor sy dood.

Potgooi
Feitedagboek 16 Februarie 2018

Op 16 Februarie 1848 lewer Chopin sy laaste openbare uitvoering in Parys, kort voor sy dood.

Laai die mp3 af (9926KB)

Donderdag 15 Februarie 2018
14:30-14:45

Op 15 Februarie 1965 sterf Nat King Cole.

Potgooi
Feitedagboek 15 Februarie 2018

Op 15 Februarie 1965 sterf Nat King Cole.

Laai die mp3 af (13181KB)

Woensdag 14 Februarie 2018
14:30-14:45

Op 14 Februaie 1929 word pennisilien toevallig ontdek deur Alexander Flemming.

Potgooi
Feitedagboek 14 Februarie 2018

Op 14 Februaie 1929 word pennisilien toevallig ontdek deur Alexander Flemming.

Laai die mp3 af (11878KB)

Dinsdag 13 Februarie 2018
14:30-14:45

Op 13 Februaie 1950 word die Britse sanger, Peter Gabriel, gebore.

Potgooi
Feitedagboek 13 Februarie 2018

Op 13 Februaie 1950 word die Britse sanger, Peter Gabriel, gebore.

Laai die mp3 af (12225KB)

Maandag 12 Februarie 2018
14:30-14:45

Op 12 Februaie 1965 koop die Tate Galery in London ‘n Pablo Picasso-skildery, Die Drie Dansers, vir ₤60 000.

Potgooi
Feitedagboek 12 Februarie 2018

Op 12 Februaie 1965 koop die Tate Galery in London n Pablo Picasso-skildery, Die Drie Dansers, vir ₤60 000.

Laai die mp3 af (11963KB)