Programme

TERUG

Kamermusiek

Vorige Programme

Sondag 15 Oktober 2017
10:00-11:00

Saam met duette, trio’s en kwartette uit die 18de eeu, is Boccherini se bekende Menuet uit sy strykkwintet in E, een van die vroeë-Klassieke werke waarna jy kan luister.

Sondag 8 Oktober 2017
10:00-11:00

Luister na Triosonates en Variasies van die groot Barokkomponiste, insluitend Telemann se Tafelmusiek en Pachelbel se Kanon.