Programme

TERUG

Atlantis verlore, gevind

Vorige Programme

Donderdag 15 Februarie 2018
20:30-21:00

Christine Lewis was die eerste lid van haar familie wat gaan studeer het. Sy het sedert haar kinderdae ‘n roeping gehad om haar gemeenskap te dien.

Potgooi
Atlantis verlore, gevind 15 Februarie 2018

Christine Lewis was die eerste lid van haar familie wat gaan studeer het. Sy het sedert haar kinderdae n roeping gehad om haar gemeenskap te dien.

Laai die mp3 af (27084KB)

Donderdag 8 Februarie 2018
20:30-21:00

Francis Brown vertel van haar weggooi begin in die wêreld, haar gesinslewe van bakboord na stuurboord, en uiteindelik haar roeping as gemeenskapsleier in Atlantis.

Potgooi
Atlantis verlore, gevind 8 Februarie 2018

Francis Brown vertel van haar weggooi begin in die wreld, haar gesinslewe van bakboord na stuurboord, en uiteindelik haar roeping as gemeenskapsleier in Atlantis.

Laai die mp3 af (25839KB)