Nou op die lug

Wakker

05:00-05:55

Interaktief

Programme

TERUG

Haidee se wegtreknommertjies

Vorige Programme

Maandag 8 Julie 2019
21:10-22:00

Die program gaan oor Haidee Muller se onthouliedjies wat sy gewoonlik in haar kar speel op pad werk toe. Dis musiek wat haar inspireer, musiek waarmee sy grootgeraak het – en dis meestal musiek wat haar pa vir haar gespeel het.

Maandag 1 Julie 2019
21:10-22:00

Onthouliedjies uit Haidee Mulle se kinderdae wat  sy gewoonlik in haar kar speel op pad werk toe. Dis meestal musiek wat haar pa vir haar gespeel het as kind - en selfs vandag nog.

Maandag 24 Junie 2019
21:10-22:00

Haidee se Wegtreknommertjies gaan oor Haidee Muller se onthouliedjies wat sy gewoonlik in haar kar speel op pad werk toe.

Maandag 10 Junie 2019
21:10-22:00

Haidee Muller se Wegtreknommertjies gaan oor Haidee se onthouliedjies wat sy gewoonlik in haar kar speel op pad werk toe. Dis musiek wat haar inspireer, musiek waarmee sy grootgeraak het –  meestal musiek wat haar pa vir haar gespeel het as kind en selfs vandag nog.