Programme

TERUG

SA Top-20

Vorige Programme

Vrydag 9 Mei 2014
20:00-21:00

As deel van RSG se Twintig Jaar van Demokrasie-projek kyk ons terug na die afgelope 20 jaar se topverkopermusiek. Hierdie spesiale Top-20 is saamgestel deur SAUK se diskoteek en is gebasseer op werklike verkoopsyfers.

1994: MARIAH CAREY - MUSIC BOX (60 weke op trefferlys)

1995: BON JOVI - CROSSROAD (40 weke op trefferlys)

1996: CELINE DION - FALLING INTO YOU (38 weke op trefferlys)

1997: CELINE DION - FALLING INTO YOU (50 weke op trefferlys)

1998: CELINE DION - LET’S TALK ABOUT LOVE (43 weke op trefferlys)

1999: VERSKEIE KUNSTENAARS - THE HITS (29 weke op trefferlys)

2000: SHANIA TWAIN - COME ON OVER (38 weke op trefferlys)

2001: R KELLY - TP-2.COM (42 weke op trefferlys)

2002: CELINE DION - A NEW DAY HAS COME (37 weke op trefferlys)

2003: AVRIL LAVINGE - LET GO (34 weke op trefferlys)

2004: MAFIKIZOLO - KWELA (50 weke op trefferlys)

2005: STEVE HOFMEYR - GROOTSTE PLATINUM TREFFERS (27 weke op trefferlys)

2006: JAMES BLUNT - BACK TO BEDLAM (55 weke op trefferlys)

2007: MICHAEL BUBLE - CALL ME IRRESPONSIBLE (24 weke op trefferlys)

2008: LIANIE MAY - VERGEET MY NIE 28 weke op trefferlys)

2009: KURT DARREN - UIT DIE DIEPTE VAN MY HART (35 weke op trefferlys)

2010: ALICIA KEYS - ELEMENT OF FREEDOM (29 weke op trefferlys)

2011: ADELE - 21 (44 weke op trefferlys)

2012: RIANA NEL-  DIE MOEITE WERD (32 weke op trefferlys)

2013: VERSKEIE KUNSTENAARS - AFRIKAANS IS GROOT VOL.5 (43 weke op trefferlys)

Saterdag 29 Desember 2012
13:00-14:30

Aftelling van die jaar se top CD-verkope.