Programme

TERUG

Reis sonder grense

Vorige Programme

Saterdag 22 September 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf deur Live The Journey
021-869-1100
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

Europa 2019
Linde van Niekerk
042-296-0475
www.seagulltoere.co.za

Christine van Wyk Toere
Christine Louw
info@toere.co.za
012-546-4967
082-377-9484

Treine en toere
Marius du Plooy
083-787-1234

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Blomme- en Namibiëtoere
Mike Spies
027-219-1377
082-878-5500
www.namakwatoere.co.za

Potgooi
Doringbaai

Doringbaai aan die Weskus was eensbekend vir kreef en vis, maar toe raak dit met die gebrek aan viskwotas n spookdorpie. Met die gemeenskapsingesteldheid van Fryer Cove, wat destyds hier werksaam was, is die dorpie nou n gewilde toerismebesoekpunt en is die visfabriek omskep in die enigste wynkelder op seevlak in Suid-Afrika. Die gemeenskap se vaardighede is opgeknap vir die toerisme-uitdagings en deesdae hengel hulle toeriste. Hoor meer oor Doringbaai se opstanding en plekke soos Bamboesbaai en die hol kranse waaruit die pluimvee en vee hulle varswater moes drink. Johan Rademan het met Monika de Jager van Weskustoerisme en Jan van Zyl, Doringbaai-projekleier, gesels.

Laai die mp3 af (15406KB)

Saterdag 15 September 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf deur Live The Journey
021-869-1100
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

2019-toere
Linde van Niekerk
042-296-0475
www.seagulltoere.co.za

Tienie Jonker Toere
018-290-5780
www.tjtoere.co.za

Toeka Skuur
Museumversameling en Bistro
www.toeka.co.za

Tanzanië en ander Afrika-toere
Mariska
0861-1000-78
083-468-777
www.exploreplustravel.com

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Bethlehemmuseum
Erene en Johan Olivier
johanerene@gmail.com
082-293-0680

Potgooi
Bethlehemmuseum

Die Betlehemmuseum word gehuisves in die tweede oudste sendingkerk in die Vrystaat, wat uit 1906 dateer. Die voorsitter van die Vriende van die Museum, Erene Olivier, en haar man, die voormalige stadsklerk Johan Olivier, vertel aan Johan Rademan hoe hulle moet woeker om die museum weer in n sierraad te omskep en die kultuur van die omgewing te verenig in die museum. Hulle werk saam met die museumtrust om dit lewensvatbaar te hou vir die publiek en om deur gesellige geleenthede die geldkoffers gevul te probeer hou.

Laai die mp3 af (13381KB)

Saterdag 8 September 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf deur Live The Journey
021-869-1100
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

Rynrivier en Skandinawië
Stephnie Murray
info@toere.co.za
012-546-4967
www.travelentoer.co.za

Verlorenkloof
www.verlorenkloof.co.za

AHA-kampeerder
Dawie Maas
012-804-6111
083-653-4642
http://ahaweb.co.za/

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Potgooi
Darling Blommeskou

Johan Rademan gesels met Martin Halvorsen oor die oudste blommeskou in die land wat vanjaar 101 jaar oud is.

Laai die mp3 af (6173KB)

Die Kamdebo

Johan Rademan gesels met Chantelle Marais van Graaff-Reinet oor die Kamdeboo en bekende mense soos Robert Sobukwe en dr. Anton Rupert wat deel is van hulle erfenis.

Laai die mp3 af (8477KB)

Verlorenkloof

Johan Rademan gesels met die besturende direkteur van Verlorenvlei, Eric Johnson, oor die Verlorenkloof in die Foreldriehoek in Mpumalanga.

Laai die mp3 af (10765KB)

Saterdag 1 September 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf deur Live The Journey
021-869-1100
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

2019-toerprogram
Johann Brits
www.fouriesburgcountrytours.co.za
051-436-5356
tours@fouriesburgcountrytours.co.za

Europese-blomme / Rusland
Tienie Jonker
018-290-5780
www.tjtoere.co.za

Toeka Skuur / Domain-Brahms / Museumversameling en Bistro
Johan van Deventer
www.toeka.co.za

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Saterdag 25 Augustus 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf deur Live The Journey
021-869-1100
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

Rynvaarte
Franita
info@toere.co.za
012-546-4967
082-377-9484

Agterpaaie en hoogtepunte
Collin de Villiers
Wildsboer van Beaufort-Wes
081-876-1381

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Parkeraadkind se omswerwinge
Sanet Koch
www.terilemvele.co.za
081-876-1381

Saterdag 18 Augustus 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf deur Live The Journey
021-869-1100
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

Indië / Sri Lanka
Linde van Niekerk
042-296-0475
www.seagulltoere.co.za

Europese blomme / Rusland
Tienie en Elsa Jonker
018-290-5780
www.tjtoere.co.za

Botswana
Mariska
0861-1000-78
083-468-7777
www.exploreplustravel.com

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Richmond Perdemuseum
Johan Tolken
072-629-0742

Potgooi
Richmond se perdemuseum

Die Perdemuseum op Richmond in die Karoo is een van net twee ter wreld wat hulde aan die saalperd bring. Die ander een is in Kentucky in die VSA. Johan Rademan het met amateurhistorikus en opsiener van die museum, Johan Tolken, deur die gebou geloop.

Laai die mp3 af (11710KB)

Saterdag 11 Augustus 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf deur Live The Journey
021-869-1100
071-363-9316
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

2018 en 2019-toere / Passiespel 2020
Marelize
info@toere.co.za
012-546-4967
082-377-9484
www.travelentoer.co.za

Kenia / Tanzanië 2019-toere
Linde van Niekerk / Olivia van Zyl
042-296-0475
www.seagulltoere.co.za

Velddrif en omstreke se bokkems
Chavonne Ellis
www.velddriftourism.co.za

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Indië
Bharat Bedi|
Indiese toerismekenner)
www.tradewingstours.com

Potgooi
Indi

Johan Rademan gesels met Bharat Bedi van Indi. Selfs al het di land n bevolking van 1,36 miljard mense, bly toerisme n reuse bron van inkomste in die snelgroeiende ekonomie.

Laai die mp3 af (11158KB)

Velddrif se bokkems

Johan Rademan gesels met Chavonne Ellis oor bokkems, Velddrif en die Weskus-omgewing.

Laai die mp3 af (5963KB)

Saterdag 4 Augustus 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf Live The Journey
021-869-1100
071-363-9316
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

September-toere
Mike Spies
027-219-1377
082-878-5500
www.namakwatoere.co.za

Ysland / Egipte
Jurgens Schoeman & Dave Pepler
021-869-1100
071-363-9316
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

Frankryk / 2018-toere
Mareli
info@toere.co.za
012-546-4967
082-377-9484
www.travelentoer.co.za

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Afrika
Mariska
0861-1000-78
083-468-7777
www.exploreplustravel.com

Dr. Beyers Naude Munisipaliteit (Willomore, Steytlerville, Rietbron)
Corne Henderson
www.baviaans.co.za
049-835-0484

Saterdag 28 Julie 2018
10:00-11:30

Reisnuus
Verskaf deur Live The Journey
021-869-1100
071-363-9316
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

Rusland 2019
042-296-0475
www.seagulltoere.co.za

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Potgooi
Toerisme in Suidelike Afrika

Dr. Mike Fabricius , n toerismekundige, konsulteer van China tot Zambi in toerisme-ontwikkeling. Johan Rademan het hom gepols oor die toerismesektor in Suidelike Afrika, en Zambi as n bestemming.

Laai die mp3 af (12017KB)

Victoria-Wes museum

Johan Rademan gesels met Theo Olivier, die voorsitter van die Victoria-Wes museum.

Laai die mp3 af (2908KB)

Saterdag 21 Julie 2018
10:00-11:30

Reisnuus
021-869-1100
071-363-9316
info@livethejouney.co.za
www.livethejourney.co.za

Blomjaarverwagtinge nes 2006
Mike Spies
027-219-1377
082-878-5500
www.namakwatoere.co.za

Botswana / Afrika-toere
Mariska
0861-1000-78
083-468-7777
www.exploreplustravel.com

Verskeie toere
Mariaan
014-784-0061
082-568-7451
www.youniquetours.co.za

4x4
Francois Rossouw
www.4x4sport.co.za

Treine en toere
Marius du Plooy
SMS: 083-787-1234

Potgooi
Saketoerisme Indaba

Johan Rademan gesels met Annemarie Ferns, die bestuurshoof van Stellenbosch360, oor die verbreding van bestemmings deur saketoerisme. Vivian Kleynhans, direkteur van Seven Sister Vineyards, vertel van n bemagtigingsprojek oor transformasie in saketoerisme. En Dirk Elzenga van Nederland, n lid van die Nasionale Konvensieburo, praat oor die groei en ontwikkeling van bestemmings deur Saketoerisme Internasionaal.

Laai die mp3 af (10938KB)