Programme

TERUG

Taaldinge

Vorige Programme

Sondag 9 Desember 2018
11:00-11:30

Afrikaans.com se #Onmisbaar Afrikaans-veldtog eindig vir die jaar. Wat wys die syfers oor die impak van die veldtog.

Potgooi
Taaldinge 9 Desember 2018

Afrikaans.com se #Onmisbaar Afrikaans-veldtog eindig vir die jaar. Wat wys die syfers oor die impak van die veldtog.

Laai die mp3 af (15562KB)

Sondag 2 Desember 2018
11:00-11:30

Daar is vele maniere waarop 'n mens "nee" sê in Afrikaans, en nee is nie altyd nee nie! Prof. Ernst Kotze praat met Ina Strydom oor negatiewe polariteit in Afrikaans.

Potgooi
Taaldinge 2 Desember 2018

Daar is vele maniere waarop 'n mens "nee" s in Afrikaans, en nee is nie altyd nee nie! Prof. Ernst Kotze praat met Ina Strydom oor negatiewe polariteit in Afrikaans.

Laai die mp3 af (19653KB)

Sondag 25 November 2018
11:00-11:30

Magdaleen Krüger kyk na variëteite in Suid-Afrikaanse Engels en vergelykings met internasionale Engels.

Potgooi
Taaldinge 25 November 2018

Magdaleen Krger kyk na variteite in Suid-Afrikaanse Engels en vergelykings met internasionale Engels.

Laai die mp3 af (19767KB)

Sondag 18 November 2018
11:00-11:30

Ina Strydom praat met die taalhistorikus, prof. Jac Conradie van die Universiteit van Johannesburg, oor die oorsprong en gebruike van modale partikels in Afrikaans: “mos” en sy maters!

Potgooi
Taaldinge 18 November 2018

Ina Strydom praat met die taalhistorikus, prof. Jac Conradie van die Universiteit van Johannesburg, oor die oorsprong en gebruike van modale partikels in Afrikaans: mos en sy maters!

Laai die mp3 af (20820KB)

Sondag 11 November 2018
11:00-11:30

Hoekom word reën en seën met deeltekens geskryf, en been en steen nie? Wat is ‘n noorkapperwalvis? Is dit korrek om te praat van die afvoer van mense?

Potgooi
Taaldinge 11 November 2018

Hoekom word ren en sen met deeltekens geskryf, en been en steen nie? Wat is n noorkapperwalvis? Is dit korrek om te praat van die afvoer van mense?

Laai die mp3 af (20213KB)

Sondag 4 November 2018
11:00-11:30

Prof. Hans du Plessis het by 'n onlangse herkomsseminaar gepraat oor die wortels van Afrikaans. In 'n geredigeerde weergawe van sy bydrae verduidelik wat hy onder meer wat hy met die "voorpos" bedoel.

Potgooi
Taaldinge 4 November 2018

Prof. Hans du Plessis het by 'n onlangse herkomsseminaar gepraat oor die wortels van Afrikaans. In 'n geredigeerde weergawe van sy bydrae verduidelik wat hy onder meer wat hy met die "voorpos" bedoel.

Laai die mp3 af (17202KB)

Sondag 28 Oktober 2018
11:00-11:30

In Taalnavrae word die betekenis van navrant gegee, daar word gesels oor taptoe, en uitgebrei oor die woord tarentaal.

Potgooi
Taaldinge 28 Oktober 2018

In Taalnavrae word die betekenis van navrant gegee, daar word gesels oor taptoe, en uitgebrei oor die woord tarentaal.

Laai die mp3 af (18774KB)

Sondag 21 Oktober 2018
11:00-11:30

Daar is groot internasionale belangstelling in die grammatika van Afrikaans. Viva se grammatikasimposuim is onlangs in Gent in België gehou, en prof. Gerhard van Huyssteen vertel meer oor die sprekers wat opgetree het en die onderwerpe wat bespreek is.

Potgooi
Taaldinge 21 Oktober 2018

Daar is groot internasionale belangstelling in die grammatika van Afrikaans. Viva se grammatikasimposuim is onlangs in Gent in Belgi gehou, en prof. Gerhard van Huyssteen vertel meer oor die sprekers wat opgetree het en die onderwerpe wat bespreek is.

Laai die mp3 af (16373KB)

Sondag 14 Oktober 2018
11:00-11:30

Wat is die effektiwiteit (of nie) en waarde van ‘n reklameveldtog vir iets wat nie ‘n konkrete diens of produk is nie, maar eerder ‘n emosie, soos 'n taal?

Potgooi
Taaldinge 14 Oktober 2018

Wat is die effektiwiteit (of nie) en waarde van n reklameveldtog vir iets wat nie n konkrete diens of produk is nie, maar eerder n emosie, soos 'n taal?

Laai die mp3 af (20784KB)

Sondag 7 Oktober 2018
11:00-11:30

'n Unieke nuwe woordeboek, die Junior Tweetalige Woordeboek, het pas verskyn. Ina Strydom praat met die leksikograaf, Delana Fourie en NB Uitgewers se streeksverkoopsbestuurder vir skole in Gauteng, Henk Viljoen oor die boek.

Potgooi
Taaldinge 7 Oktober 2018

'n Unieke nuwe woordeboek, die Junior Tweetalige Woordeboek, het pas verskyn. Ina Strydom praat met die leksikograaf, Delana Fourie en NB Uitgewers se streeksverkoopsbestuurder vir skole in Gauteng, Henk Viljoen oor die boek.

Laai die mp3 af (20813KB)