Nou op die lug

RSG Sport

15:00-18:00

Interaktief

Programme

TERUG

Taaldinge

Vorige Programme

Sondag 22 Maart 2020
11:00-11:30

Watter taalmaatstaf word gebruik in die besluit watter boeke op RSG voorgelees word en watter dramatekste aanvaarbaar is ten opsigte van taalgebruik?

Potgooi
Taaldinge 22 Maart 2020

Watter taalmaatstaf word gebruik in die besluit watter boeke op RSG voorgelees word en watter dramatekste aanvaarbaar is ten opsigte van taalgebruik?

Laai die mp3 af (18†181KB)

Sondag 15 Maart 2020
11:00-11:30

Vroeë taalontwikkeling by kinders speel 'n groot rol in hulle latere prestasies, maar hoe word dié ontwikkeling gemeet? Prof. Frenette Southwood, voorsitter van die departement Algemene Taalwetenskap by die US, vertel van 'n projek om dié ontwikkeling te meet. Agt van die land se amptelike tale neem aan die projek deel.

Potgooi
Taaldinge 15 Maart 2020

VroeŽ taalontwikkeling by kinders speel 'n groot rol in hulle latere prestasies, maar hoe word diť ontwikkeling gemeet? Prof. Frenette Southwood, voorsitter van die departement Algemene Taalwetenskap by die US, vertel van 'n projek om diť ontwikkeling te meet. Agt van die land se amptelike tale neem aan die projek deel.

Laai die mp3 af (21†925KB)

Sondag 1 Maart 2020
11:00-11:30

Magdaleen Krüger gryp weer haar skoolwoordeboeke.

Potgooi
Taaldinge 1 Maart 2020

Magdaleen KrŁger gryp weer haar skoolwoordeboeke.

Laai die mp3 af (15†969KB)

Sondag 23 Februarie 2020
11:00-11:30

Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, dr. Conrad Steenkamp, vertel meer oor die ooreenkoms wat met die Taalunie in Nederland gesluit is.

Potgooi
Taaldinge 23 Februarie 2020

Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, dr. Conrad Steenkamp, vertel meer oor die ooreenkoms wat met die Taalunie in Nederland gesluit is.

Laai die mp3 af (15†176KB)

Sondag 16 Februarie 2020
11:00-11:30

Wat is die betekenis van die uitdrukking, die bordjies verhang? Wat is xeno en morsekode?

Potgooi
Taaldinge 16 Februarie 2020

Wat is die betekenis van die uitdrukking, die bordjies verhang? Wat is xeno en morsekode?

Laai die mp3 af (19†006KB)

Sondag 9 Februarie 2020
11:00-11:30

Die skryfwyse van woorde, of dit los of vas geskryf word, is een van die kwessies waaroor taalgebruikers dikwels kopkrap. Die taaladviseur van Viva, Sophia Kapp, verduidelik ‘n paar gevalle.

Potgooi
Taaldinge 9 Februarie 2020

Die skryfwyse van woorde, of dit los of vas geskryf word, is een van die kwessies waaroor taalgebruikers dikwels kopkrap. Die taaladviseur van Viva, Sophia Kapp, verduidelik Ďn paar gevalle.

Laai die mp3 af (17†264KB)

Sondag 2 Februarie 2020
11:00-11:30

In Taalnavrae word gepraat oor 'aan die brand slaan' teenoor 'aan die brand steek', treintrokke en treinwaens, en oor die betekenis van pypkan.

Potgooi
Taaldinge 2 Februarie 2020

In Taalnavrae word gepraat oor 'aan die brand slaan' teenoor 'aan die brand steek', treintrokke en treinwaens, en oor die betekenis van pypkan.

Laai die mp3 af (18†327KB)

Sondag 26 Januarie 2020
11:00-11:30

Afrikaans het ‘n redelike agterstand teenoor vergelykbare tale wat betref inhoud en teenwoordigheid op Wikipedia. Prof. Laurette Pretorius, buitengewone professor in Rekenaarwetenskap aan Unisa, vertel wat Afrikaans se posisie is, waarom dit belangrik is, en wat gedoen word om Afrikaans te voetspoor te vergroot.

Potgooi
Taaldinge 26 Januarie 2020

Afrikaans het Ďn redelike agterstand teenoor vergelykbare tale wat betref inhoud en teenwoordigheid op Wikipedia. Prof. Laurette Pretorius, buitengewone professor in Rekenaarwetenskap aan Unisa, vertel wat Afrikaans se posisie is, waarom dit belangrik is, en wat gedoen word om Afrikaans te voetspoor te vergroot.

Laai die mp3 af (19†502KB)

Sondag 19 Januarie 2020
11:00-11:30

In Taalnavrae met Magdaleen Kruger word gepraat oor van dit en hiervan, en ook oor weerwaak en weerwaarskuwing.

 

Potgooi
Taaldinge 19 Januarie 2020

In Taalnavrae met Magdaleen Kruger word gepraat oor van dit en hiervan, en ook oor weerwaak en weerwaarskuwing.

Laai die mp3 af (15†687KB)

Sondag 12 Januarie 2020
11:00-11:30

Jana Luther praat oor die stand van verklarende woordeboeke, en vertel onder meer van die uitdagings waarmee woordeboekmakers te kampe het.  Dit sluit in die arbeidsintensiewe werk wat betrokke is, asook die koste daaraan verbonde. 

Potgooi
Taaldinge 12 Januarie 2020

Jana Luther praat oor die stand van verklarende woordeboeke, en vertel onder meer van die uitdagings waarmee woordeboekmakers te kampe het. Dit sluit in die arbeidsintensiewe werk wat betrokke is, asook die koste daaraan verbonde.

Laai die mp3 af (18†711KB)