Programme

TERUG

Ons en die onderwys

Vorige Programme

Sondag 17 Junie 2018
16:30-17:00

Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill oor Jeugdag. Hoe moet dit in skole gevier word?

Potgooi
Ons en die onderwys 17 Junie 2018

Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill oor Jeugdag. Hoe moet dit in skole gevier word?

Laai die mp3 af (19 574KB)

Sondag 10 Junie 2018
16:30-17:00

Johan van Lill kyk na die opvoedkundige moontlikhede van museums. Hy verwys ook na wat onderwysers vir kinders kan aanbeveel om te doen by museums die komende vakansie.

Potgooi
Ons en die onderwys 10 Junie 2018

Johan van Lill kyk na die opvoedkundige moontlikhede van museums. Hy verwys ook na wat onderwysers vir kinders kan aanbeveel om te doen by museums die komende vakansie.

Laai die mp3 af (20 299KB)

Sondag 3 Junie 2018
16:30-17:00

Johan van Lill kyk na wat die proses van bemeestering, of leer van inligting, behels. Is dit belangrik dat onderwysers ook studievaardighede op skool moet onderrig?

Potgooi
Ons en die onderwys 3 Junie 2018

Johan van Lill kyk na wat die proses van bemeestering, of leer van inligting, behels. Is dit belangrik dat onderwysers ook studievaardighede op skool moet onderrig?

Laai die mp3 af (18 908KB)

Sondag 27 Mei 2018
16:30-17:00

Johan van Lill kyk na die relevansie van dit wat kinders in die skool geleer word. Hoe maak onderwysers dit wat in die kurrikulum staan, relevant vir kinders?

Potgooi
Ons en die onderwys 27 Mei 2018

Johan van Lill kyk na die relevansie van dit wat kinders in die skool geleer word. Hoe maak onderwysers dit wat in die kurrikulum staan, relevant vir kinders?

Laai die mp3 af (17 689KB)

Sondag 20 Mei 2018
16:30-17:00

Johan van Lill kyk na twee kongresse wat in Gauteng en Kaapstad gehou word vir onderwysleiers en skoolhoofde.

Potgooi
Ons en die onderwys 20 Mei 2018

Johan van Lill kyk na twee kongresse wat in Gauteng en Kaapstad gehou word vir onderwysleiers en skoolhoofde.

Laai die mp3 af (20 742KB)

Sondag 13 Mei 2018
16:30-17:00

Johan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen van die Noordwes-Universiteit, en Arno Blom, onderwyser by die Hoër Jongenskool in die Paarl, oor die uitdagings wat Geografie-onderwysers in die klaskamer ervaar.

Potgooi
Ons en die onderwys 13 Mei 2018

Johan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen van die Noordwes-Universiteit, en Arno Blom, onderwyser by die Hoër Jongenskool in die Paarl, oor die uitdagings wat Geografie-onderwysers in die klaskamer ervaar.

Laai die mp3 af (20 409KB)

Sondag 6 Mei 2018
16:30-17:00

Johan van Lill en opvoedkundige sielkundige Fred Schouwink gee riglyne vir skole oor hoe om LGBTI-kwessies te hanteer.

Potgooi
Ons en die onderwys 6 Mei 2018

Johan van Lill en opvoedkundige sielkundige Fred Schouwink gee riglyne vir skole oor hoe om LGBTI-kwessies te hanteer.

Laai die mp3 af (19 735KB)

Sondag 29 April 2018
16:30-17:00

Johan van Lill hoor by ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager hoe onderwysers steeds deur hulle werk geïnspireer kan word.

Potgooi
Ons en die onderwys 29 April 2018

Johan van Lill hoor by ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager hoe onderwysers steeds deur hulle werk geďnspireer kan word.

Laai die mp3 af (20 432KB)

Sondag 22 April 2018
16:30-17:00

Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges oor die impak van armoede op kinders, skole en onderwys.

Potgooi
Ons en die onderwys 22 April 2018

Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges oor die impak van armoede op kinders, skole en onderwys.

Laai die mp3 af (21 637KB)

Sondag 15 April 2018
16:30-17:00

Johan van Lill praat met twee vakadviseurs oor hoe onderwysers kinders se begripleesvaardighede kan ontwikkel.

Potgooi
Ons en die onderwys 15 April 2018

Johan van Lill praat met twee vakadviseurs oor hoe onderwysers kinders se begripleesvaardighede kan ontwikkel.

Laai die mp3 af (21 157KB)