Programme

TERUG

Rand en sent

Vorige Programme

Sondag 15 Oktober 2017
17:00-17:30

‘n Versekeraar gee wenke om op jou korttermynversekering te bespaar. ‘n Skuldkenner het ook wenke om jou kontantvloei te verbeter, en ‘n prokureur praat oor data-integriteit en hoe jy jouself en jou sake-onderneming teen data-boewe moet beskerm.

Potgooi
Rand en sent 15 Oktober 2017

n Versekeraar gee wenke om op jou korttermynversekering te bespaar. n Skuldkenner het ook wenke om jou kontantvloei te verbeter, en n prokureur praat oor data-integriteit en hoe jy jouself en jou sake-onderneming teen data-boewe moet beskerm.

Laai die mp3 af (23273KB)

Sondag 8 Oktober 2017
17:00-17:30

‘n Regspraktisyn verduidelik hoe ‘n kontrak behoort te lyk vir paartjies wat in ‘n langtermynverhouding is en saam woon, maar nie getroud is nie. ‘n Belastingkenner sê wanneer en hoe jy vir belasting behoort te registreer.

Potgooi
Rand en sent 8 Oktober 2017

n Regspraktisyn verduidelik hoe n kontrak behoort te lyk vir paartjies wat in n langtermynverhouding is en saam woon, maar nie getroud is nie. n Belastingkenner s wanneer en hoe jy vir belasting behoort te registreer.

Laai die mp3 af (21886KB)

Sondag 1 Oktober 2017
17:00-17:30

‘n Skuldberader gee wenke hoe jy ekstra geld kan verdien. ‘n Finansiële kenner praat oor die moets en moenies wanneer jy besluit om jou onderneming saam met ‘n vennoot te bedryf, en ‘n finansiële beplanner gee raad aan afgetredenes hoe om hulle beleggings te versorg in moeilike ekonomiese tye.

Potgooi
Rand en sent 1 Oktober 2017

n Skuldberader gee wenke hoe jy ekstra geld kan verdien. n Finansile kenner praat oor die moets en moenies wanneer jy besluit om jou onderneming saam met n vennoot te bedryf, en n finansile beplanner gee raad aan afgetredenes hoe om hulle beleggings te versorg in moeilike ekonomiese tye.

Laai die mp3 af (22063KB)

Sondag 24 September 2017
17:00-17:30

‘n Regskenner gee inligting oor hoe ‘n huwelikskontrak moet lyk, en verduidelik waarom jy een behoort op te stel voor jy trou. En ‘n belastingkundige verduidelik wat die belastingimplikasies van ‘n egskeiding is.

Potgooi
Rand en sent 24 September 2017

n Regskenner gee inligting oor hoe n huwelikskontrak moet lyk, en verduidelik waarom jy een behoort op te stel voor jy trou. En n belastingkundige verduidelik wat die belastingimplikasies van n egskeiding is.

Laai die mp3 af (22913KB)

Sondag 17 September 2017
17:00-17:30

‘n Skuldkenner gee wenke hoe jy kan bespaar op jou kruideniersrekening. ‘n Finansiële kenner verduidelik wat die verskil is tussen ‘n makelaar, ‘n finansiële adviseur en ‘n onafhanklike en afhanklike finansiële beplanner. Hy verduidelik ook wat nuwe wetgewing hieroor behels, en hoe dit ons as verbruikers kan beskerm.

Potgooi
Rand en sent 17 September 2017

n Skuldkenner gee wenke hoe jy kan bespaar op jou kruideniersrekening. n Finansile kenner verduidelik wat die verskil is tussen n makelaar, n finansile adviseur en n onafhanklike en afhanklike finansile beplanner. Hy verduidelik ook wat nuwe wetgewing hieroor behels, en hoe dit ons as verbruikers kan beskerm.

Laai die mp3 af (22561KB)

Sondag 10 September 2017
17:00-17:30

Na aanleiding van ‘n vorige onderhoud oor stokvel, vertel ‘n luisteraar van haar ervaring daarmee. ‘n Finansiële beplanningsbestuurder verduidelik watter foute mense maak met hulle beleggings in tye van resessie. Hy gee ook wenke hoe jy jou belegging nou moet bestuur.

Potgooi
Rand en sent 10 September 2017

Na aanleiding van n vorige onderhoud oor stokvel, vertel n luisteraar van haar ervaring daarmee. n Finansile beplanningsbestuurder verduidelik watter foute mense maak met hulle beleggings in tye van resessie. Hy gee ook wenke hoe jy jou belegging nou moet bestuur.

Laai die mp3 af (17609KB)

Sondag 3 September 2017
17:00-17:30

‘n Kenner beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die pligte van die eksekuteur van ‘n boedel. En ‘n finansiële beplanner verduidelik aan ‘n jong luisteraar wat die beste plek is om ‘n kleinerige bedrag geld te belê teen die beste opbrengs.

Potgooi
Rand en sent 3 September 2017

n Kenner beantwoord n luisteraarsvraag oor die pligte van die eksekuteur van n boedel. En n finansile beplanner verduidelik aan n jong luisteraar wat die beste plek is om n kleinerige bedrag geld te bel teen die beste opbrengs.

Laai die mp3 af (21899KB)

Sondag 27 Augustus 2017
17:00-17:30

‘n Kenner verduidelik hoe digitale geldeenhede werk, wat Bitcoin is, en hoe verbruikers daarby kan baat. ‘n Kundige gee ook wenke aan eienaars van klein-sakeondernemings wat oorweeg om aandele in die besigheid te verkoop. 

Potgooi
Rand en sent 27 Augustus 2017

n Kenner verduidelik hoe digitale geldeenhede werk, wat Bitcoin is, en hoe verbruikers daarby kan baat. n Kundige gee ook wenke aan eienaars van klein-sakeondernemings wat oorweeg om aandele in die besigheid te verkoop.

Laai die mp3 af (23057KB)

Sondag 20 Augustus 2017
17:00-17:30

Suzaan Steyn gee wenke om jou kind entrepreneursvaardighede aan te leer, en hoe jy self meer entrepreneuries kan dink. ‘n Kundige verduidelik wat die impak van ‘n egskeiding is op individue in ‘n gesin se geldsake. En is dit wys om jou pensioengeld te gebruik om ‘n eie onderneming te begin?

Potgooi
Rand en sent 20 Augustus 2017

Suzaan Steyn gee wenke om jou kind entrepreneursvaardighede aan te leer, en hoe jy self meer entrepreneuries kan dink. n Kundige verduidelik wat die impak van n egskeiding is op individue in n gesin se geldsake. En is dit wys om jou pensioengeld te gebruik om n eie onderneming te begin?

Laai die mp3 af (34849KB)

Sondag 13 Augustus 2017
17:00-17:30

‘n Kenner van Stokvel verduidelik presies wat ‘n stokvel nou eintlik is, en hoe jy dit kan gebruik om te spaar. En 'n finansiële beplanner gee inligting oor wat jy alles in plek moet hê voordat jy te sterwe kom.

Potgooi
Rand en sent 13 Augustus 2017

n Kenner van Stokvel verduidelik presies wat n stokvel nou eintlik is, en hoe jy dit kan gebruik om te spaar. En 'n finansile beplanner gee inligting oor wat jy alles in plek moet h voordat jy te sterwe kom.

Laai die mp3 af (33305KB)