Programme

TERUG

Tjailatyd

Vorige Programme

Woensdag 23 Mei 2018
15:00-17:45

Hoe kan ek iemand met emosionele pyn help?
1. Erken dat die rede waarom jy so ontsteld raak deur iemand se pyn:  Dit is a.g.v. jou eie pyn wat na die oppervlak kom, daarom praat mense spontaan oor hulle eie pyn. Respekteer jou eie gevoelens, maar probeer om jou ervaring te skei van die persoon by jou. Fokus liewer op hulle anders voel hulle hulle moet jou help.
2. Weet niks logies is in ‘n oomblik van rou en trouma nie: Ons weet tyd genees, en pyn gaan verby, maar dit beteken niks in ‘n oomblik van akute pyn nie. So vergeet van logika, en sê iets soos: "Ek verstaan dis baie pynlik en ek kan net dink waar deur jy moet gaan." Wees empaties en  vergeet van jammer kry.  Deur iemand jammer te kry, bemagtig jy hulle nie, maar met empatie staan jy vir ‘n oomblik in hulle skoene.
3. Luister, luister, luister: As die persoon nie wil praat nie, sit in stilte by hulle. So voel hulle jy gee om. Moenie oor jouself praat nie. Sit met die ongemak van pyn.
4. Bly in kontak met die persoon op verskillende maniere, soos ‘n SMS wat sê, ek dink aan jou. Bel, en sê as hulle jou nodig het, is jy beskikbaar. Stuur iets betekenisvol aan die persoon. As jy dit nie kan bekostig nie, stuur ‘n gedig of skryf ‘n brief oor iets wat jy bewonder in jou vriend. Herinner die persoon dat jy daar is om hulle te ondersteun. Hulle het dit dalk nodig, maar weet nie hoe om te vra nie. Wees die heeltyd bewus van jou motivering oor hoekom jy die persoon wil help, en bly gefokus op hulle behoeftes.

Dinsdag 22 Mei 2018
15:00-17:45

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!


 

Potgooi
Storie van toeval 22 Mei 2018

Luisteraars vertel van iets wat met hulle gebeur het, waar toeval 'n groot rol gespeel het.

Laai die mp3 af (3 159KB)

Antoinette Pienaar 22 Mei 2018

Antoinette Pienaar beantwoord luisteraarsvrae oor kruierate.

Laai die mp3 af (12 737KB)

Maandag 21 Mei 2018
15:00-17:45

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!


 

Potgooi
Nataniël en die koninklike troue

Nataniël vertel vir Amore Bekker wat hy van Harry en Meghan se troue gedink het.

Laai die mp3 af (14 997KB)

Storie van toeval 21 Mei 2018

Luisteraars vertel van iets wat met hulle gebeur het, waar toeval 'n groot rol gespeel het.

Laai die mp3 af (1 899KB)

Resepte
Oom Manie se boontjiesop
Oom Manie se boontjiesop

Datum: Maandag 21 Mei 2018

Gradeuring: 7

Vrydag 18 Mei 2018
15:00-17:45

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!


 

Resepte
Bettie se Coronation-hoender
Bettie se Coronation-hoender

Datum: Vrydag 18 Mei 2018

Gradeuring: 8

Donderdag 17 Mei 2018
15:00-17:45

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!


 

Potgooi
Basies Basie 17 Mei 2018

Prof. Basie von Solms van die Universiteit van Johannesburg praat oor kuberveiligheid.

Laai die mp3 af (12 354KB)

Woensdag 16 Mei 2018
15:00-17:45

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!


 

Potgooi
Dink Dave 16 Mei 2018

Dave Pepler beantwoord luisteraarsvrae oor groen sake en alles en nog wat.

Laai die mp3 af (12 745KB)

Resepte
Ouma se winterlekkerte (Melkkos)
Ouma se winterlekkerte (Melkkos)

Datum: Woensdag 16 Mei 2018

Gradeuring: 8

Dinsdag 15 Mei 2018
15:00-17:45

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!


 

Potgooi
Antoinette Pienaar 15 Mei 2018

Antoinette Pienaar beantwoord luisteraarsvrae oor kruierate.

Laai die mp3 af (5 703KB)

Storie van toeval 15 Mei 2018

Luisteraars vertel van iets wat met hulle gebeur het, waar toeval 'n groot rol gespeel het.

Laai die mp3 af (3 591KB)

Maandag 14 Mei 2018
15:00-17:45

Hoe weet jy jy het met 'n bose mens te doen?
1. Hulle jok
2. Hulle manipuleer
3. Hulle is geheimsinnig oor hulle identiteit
4. Hulle kan nie 'n geheim hou nie
5. Hulle ontken feite
6. Hulle probeer om almal om hulle te beheer

Almal van ons het iets van hierdie eienskappe in ons. 'n Bose mens het al die eienskappe in die oortreffende trap. Jy kan hulle nie verander nie. Hulle kan slegs verander deur berading, en hulle moet wil verander.

Potgooi
Storie van toeval 14 Mei 2018

Luisteraars vertel van iets wat met hulle gebeur het, waar toeval 'n groot rol gespeel het.

Laai die mp3 af (1 521KB)

Resepte
Elaine se Wintersdoepa (Patat met botter)
Elaine se Wintersdoepa (Patat met botter)

Datum: Maandag 14 Mei 2018

Gradeuring: 7

Vrydag 11 Mei 2018
15:00-17:45

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!


 

Resepte
Anlie se flatervrye kaassoufflé
Anlie se flatervrye kaassoufflé

Datum: Vrydag 11 Mei 2018

Gradeuring: 9

Donderdag 10 Mei 2018
15:00-17:45

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!


 

Potgooi
Basies Basie 10 Mei 2018

Prof. Basie von Solms van die Universiteit van Johannesburg praat oor kuberveiligheid.

Laai die mp3 af (12 879KB)