LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG

Praat Saam

SOEK

Datums
calendar calendar

VORIGE PROGRAMME

  • Donderdag 17 Mei 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Sy aanhangers noem Loyiso Bala, die koning van R&B. Hy het ‘n lang pad geloop vandat hy as jong seun in die Drankensbergseunskoor sy stem laat hoor het. Hy wen al hoe meer aanhangers met sy nuwe gospelmusiek en het pas sy eerste snit, Jesus to the World, vrygestel.

    Laai die mp3 af (33 361KB)
  • Woensdag 16 Mei 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Suid-Afrika se verdedigingsoorsig is op die tafel en moet die ontwikkeling van die weermag oor die volgende 20 jaar bepaal. Hoe relevant is die mandaat van die weermag vandag en hoe moet dit verander?

    Laai die mp3 af (30 859KB)
  • Maandag 14 Mei 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Suid-Afrika beoog om 9 600 megawatt se nuwe kernkragvermoë te hê tussen 2023 en 2030. Daar is sprake van ‘n hele paar kernreaktors wat gebou sal word en 15 000 nuwe werksgeleenthede wat geskep sal word. Maar gaan die blink planne aan die land se energiebehoeftes voldoen?

    Laai die mp3 af (34 567KB)
  • Donderdag 10 Mei 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Skolerugby is deesdae geweldig kompeterend. Afrigters en ouers het 'n verpligting teenoor kinders om nie te veel in te meng omdat hulle wil wen nie. Maar wie wen uiteindelik?

    Vir hulp aan die Luckhoff Gekombineerde skool skakel Juffrou Nada Du Plessis by 053-206-0115.

    Hoe gaan dit met skolerugby in Suid-Afrika?

    Laai die mp3 af (32 387KB)
  • Woensdag 9 Mei 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    ‘n Bewusmakingsveldtog en openbare verhore oor die wetsontwerp op tradisionele howe kry momentum. Een van die sterk besware teen die wetsontwerp is dat dit 17 miljoen landelike burgers soos tweedeklas burgers voor die hof hanteer.

    Laai die mp3 af (32 148KB)
  • Maandag 7 Mei 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Werksverhoudinge is vir baie mense ‘n bron van frustrasie en vrees. Vir ander is dit weer ‘n vreugdevolle ervaring. Wat bepaal ‘n goeie werksverhouding?

    Dr. Johann Oostenbrink
    Camino Consultancy
    johann@camino.co.za

    Werksverhoudinge is vir baie mense ‘n bron van frustrasie en vrees. Vir ander is dit weer ‘n vreugdevolle ervaring. Wat bepaal ‘n goeie werksverhouding?

    Laai die mp3 af (33 277KB)
  • Woensdag 2 Mei 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Wat is jou lewensfilosofie wanneer die lewe ondraaglik word? Wilhelm Lombard ondersoek hoe ‘n filosofie ontwikkel en dit jou keuses beïnvloed.

    Wat is jou lewensfilosofie wanneer die lewe ondraaglik word? Wilhelm Lombard ondersoek hoe ‘n filosofie ontwikkel en dit jou keuses beïnvloed.

    Laai die mp3 af (33 013KB)
  • Maandag 30 April 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Het almal ‘n sosiale media-voetspoor nodig of is dit net maatskappye wie se beeld daarby kan baat?

    Het almal ‘n sosiale media-voetspoor nodig of is dit net maatskappye wie se beeld daarby kan baat?

    Laai die mp3 af (33 798KB)
  • Donderdag 26 April 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Kan ons almal al 27 April saam vier, of loop ons skoorvoetend op die vryheidspad na versoening?

    Kan ons almal al 27 April saam vier of loop ons skoorvoetend op die vryheidspad na versoening? Gaste: Prof Nico Koopmn en dr Braam Hanekom.

    Laai die mp3 af (32 726KB)
  • Woensdag 25 April 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Die akteur Tobie Cronjé is meer as net ‘n grapjas. Hy het wel die vermoë om deur sy komedie die lewenslas ligter te maak, maar het ook ‘n ernstige kant.

    Profielgas - Tobie Cronje.

    Laai die mp3 af (34 550KB)
  • Dinsdag 24 April 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Volgens die Buro vir Marknavorsing drink byna 80% van ‘n groep Gautengse hoërskoolleerders dikwels alkohol. Antoinette Basson van die BMR se jeugnavorsingseenheid sê ons kan aanneem dat al hoe meer jeugdiges landswyd alkohol en dwelms vir stresverligting en ontspanning gebruik.

    Laai die mp3 af (28 782KB)
  • Maandag 23 April 2012

    Praat Saam

    met Lynette Francis 08:00-09:00

    Ná die afgryslike verkragting van ‘n 17 jarige gestremde meisie deur ‘n bende, onder wie minderjariges, vra ons of die samelewing die omgewing én omstandighede vir verkragting skep?

    Ná die afgryslike verkragting van ‘n 17 jarige gestremde meisie deur ‘n bende, onder wie minderjariges, vra ons of die samelewing die omgewing én omstandighede vir verkragting skep?

    Laai die mp3 af (33 885KB)