Programme

TERUG

RSG Kuns

Vorige Programme

Dinsdag 24 April 2018
20:00-21:00

Christelle Webb-Joubert besoek ArtBox in Pretoria waar sy met van die kunstenaars gesels wat deel is van die uitstaling, Xtant XTUT.

Christelle Webb-Joubert vind uit hoe sake staan by die Atterburyteater in Pretoria.

Jopie Koen van die Pierneef teater in Pretoria vertel hoe dit met hulle teater gaan.

Johan van Lill kuier by Sandra Prinsloo en Marius Weyers op die stel van Road to Mecca, wat tans te sien is by die Fugardteater in Kaapstad.

Potgooi
Atterburyteater

Christelle Webb-Joubert vind uit hoe sake staan by die Atterburyteater in Pretoria.

Laai die mp3 af (7035KB)

Pierneefteater

Jopie Koen van die Pierneef teater in Pretoria vertel hoe dit met hulle teater gaan.

Laai die mp3 af (3503KB)

Road to Mecca

Johan van Lill kuier by Sandra Prinsloo en Marius Weyers op die stel van Road to Mecca, wat tans te sien is by die Fugardteater in Kaapstad.

Laai die mp3 af (9086KB)

Xtant XTUT

Christelle Webb-Joubert besoek ArtBox in Pretoria waar sy met van die kunstenaars gesels wat deel is van die uitstaling, Xtant XTUT.

Laai die mp3 af (21528KB)

Dinsdag 17 April 2018
20:00-21:00

Christelle Webb-Joubert was by die Burgemeestersbal van die Suidoosterfees, waar met ‘n hele paar rolspelers oor vanjaar se hoogtepunte gesels het.

Johan van Lill gesels met Elsabé Daneel oor Marimba Gimba wat by vanjaar se Suidoosterfees te sien is.

Die akteur Ashley Dowds vertel van die toneelstuk Fatal Attraction, wat in 1987 ‘n baie bekende rolprent was.

Anne-Ghrett Erasmus gesels oor die Olive Schreiner-uitstalling op Wellington by die Breytenbachsentrum se galery.

Die kunstenaar Jonel Scholtz vertel hoe kuns haar weer laat opstaan het na ‘n baie moeilike tyd in haar lewe.

Phillip Rademeyer, regisseur van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran, gesels oor die produksie wat vir die eerste keer in Gauteng te sien is.

Potgooi
Jonel Scholtz

Die kunstenaar Jonel Scholtz vertel hoe kuns haar weer laat opstaan het na n baie moeilike tyd in haar lewe.

Laai die mp3 af (13818KB)

Suidoosterfees

Christelle Webb-Joubert was by die Burgemeestersbal van die Suidoosterfees, waar met n hele paar rolspelers oor vanjaar se hoogtepunte gesels het.

Laai die mp3 af (12201KB)

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Phillip Rademeyer, regisseur van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran, gesels oor die produksie wat vir die eerste keer in Gauteng te sien is.

Laai die mp3 af (5628KB)

Olive Schreiner-uitstalling

Anne-Ghrett Erasmus gesels oor die Olive Schreiner-uitstalling op Wellington by die Breytenbachsentrum se galery.

Laai die mp3 af (5696KB)

Fatal Attraction

Die akteur Ashley Dowds vertel van die toneelstuk Fatal Attraction, wat in 1987 n baie bekende rolprent was.

Laai die mp3 af (5748KB)

Marimba Gimba

Johan van Lill gesels met Elsab Daneel oor Marimba Gimba wat by vanjaar se Suidoosterfees te sien is.

Laai die mp3 af (4803KB)

Dinsdag 10 April 2018
20:00-21:00

Jaco van Rensburg vertel vir Christelle Webb-Joubert van die unieke musiekspel, Avenue Q, waarin die akteurs poppe is.

Christelle Webb-Joubert gesels met beeldhouer Guy du Toit en fotograaf Carla Crafford oor hulle uitstalling en boek, Hare’s an Idea.

Christelle Webb-Joubert het die mediabekendstelling van The Sound of Music bygewoon.

Potgooi
Avenue Q

Jaco van Rensburg vertel vir Christelle Webb-Joubert van die unieke musiekspel, Avenue Q, waarin die akteurs poppe is.

Laai die mp3 af (11944KB)

Hare's and idea

Christelle Webb-Joubert gesels met beeldhouer Guy du Toit en fotograaf Carla Crafford oor hulle uitstalling en boek, Hares an Idea.

Laai die mp3 af (11501KB)

The Sound of Music

Christelle Webb-Joubert het die mediabekendstelling van The Sound of Music bygewoon.

Laai die mp3 af (23664KB)

Dinsdag 3 April 2018
20:00-21:00

Die stigter, voorsitter en onder-voorsitter van die Potchefstroom Mannekoor kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee. Hulle vier vanjaar hulle 35ste bestaansjaar.
André Strydom gesels oor sy komposisie van die Stabat Mater wat eersdaags te sien is in Gordonsbaai.
Martin Headger vind meer uit oor de UJ Akademie en hulle werksaamhede.
Johan van Lill gesels oor die uitkampteater by vanjaar se KKNK.
Die beeldhouer Jaco Sieberhagen gesels oor sy uitstalling, Die anderkant van winter.

Potgooi
Potchefstroom Mannekoor

Die stigter, voorsitter en onder-voorsitter van die Potchefstroom Mannekoor kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee. Hulle vier vanjaar hulle 35ste bestaansjaar.

Laai die mp3 af (17133KB)

Anderkant van winter

Die beeldhouer Jaco Sieberhagen gesels oor sy uitstalling, Die anderkant van winter.

Laai die mp3 af (7713KB)

Stabat Mater

Andr Strydom gesels oor sy komposisie van die Stabat Mater wat eersdaags te sien is in Gordonsbaai.

Laai die mp3 af (6387KB)

UJ akademie

Martin Headger vind meer uit oor de UJ Akademie en hulle werksaamhede.

Laai die mp3 af (7518KB)

Die meermin kompleks

Johan van Lill gesels oor die uitkampteater by vanjaar se KKNK.

Laai die mp3 af (8449KB)

Dinsdag 27 Maart 2018
20:00-21:00

* Christelle Webb-Joubert woon die repetisie van Dierepret om die doringboom by en vind uit hoe die studente te werk moes gaan om hulle onderskeie diere-karakters te vertolk.
* Babbelagtig is 'n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore gesien het nie. Dit gebruik 'n tegniek wat bekend staan as "narrespel" - iets wat taamlik nuut is in Suid-Afrika en die produksie debuteer vanjaar by die KKNK op Oudtshoorn. Johan van Lill het by 'n repetisie gaan inloer.
* Martin Headger het gaan inloer by Joburg Ballet om met Revin Yon, wat die hoofrol in Carmen vertolk te gesels.
* Christelle Webb-Joubert loop vir Derrick Gardner raak by die Brooklyn teater en vind uit wat hy daar doen.
* Willem Vogel vertel van hulle Pasfees produksies by Brooklyn teater.
* Johan van Lill gesels met Nicole Holm oor die stuk, Ons is almal freaks hier.

 

  

Potgooi
Pase by Brooklyn teater 27 Maart 2018

Willem Vogel vertel van hulle Pasfees produksies by Brooklyn teater.

Laai die mp3 af (3963KB)

Guide to the orchestra 27 Maart 2018

Christelle Webb-Joubert loop vir Derrick Gardner raak by die Brooklyn teater en vind uit wat hy daar doen.

Laai die mp3 af (3016KB)

Ons is almal freaks hier

Johan van Lill gesels met Nicole Holm oor die stuk, Ons is almal freaks hier.

Laai die mp3 af (7683KB)

Carmen 27 Maart 2018

Martin Headger het gaan inloer by Joburg Ballet om met Revin Yon, wat die hoofrol in Carmen vertolk te gesels.

Laai die mp3 af (7005KB)

Dierepret om die doringboom 27 Maart 2018

Christelle Webb-Joubert woon die repetisie van Dierepret om die doringboom by en vind uit hoe die studente te werk moes gaan om hulle onderskeie diere-karakters te vertolk

Laai die mp3 af (17510KB)

Babbelagtig 27 Maart 2018

Babbelagtig is 'n spontane, kontemporre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore gesien het nie. Dit gebruik 'n tegniek wat bekend staan as "narrespel" - iets wat taamlik nuut is in Suid-Afrika en die produksie debuteer vanjaar by die KKNK op Oudtshoorn. Johan van Lill het by 'n repetisie gaan inloer.

Laai die mp3 af (10043KB)

Dinsdag 20 Maart 2018
20:00-21:00

Christelle Webb-Joubert was by die Wakkerstroom Musiekfees waar sy gesels het met Niël Rademan en Elna van der Merwe oor die samewerking tussen sanger en pianis.

Christelle Webb-Joubert gesels met Cecilia Rangwanasha, wat aangewys is as die wenner van die Unisa Stemkompetisie.

Die elf manne van Cantina Brass vertel van hulle groep.

Theresa Prinsloo en twee van haar studente gesels oor die harp, en wat dit so ‘n spesiale en uitdagende instrument maak.

By die Wakkerstroom Musiekfees was daar vier pianiste wat op een klavier gespeel het. Christelle Webb-Joubert leer ken hulle van nader.

Stuart Trent stal tans sy versameling portrette uit by die Kunsmuseum van Pretoria. Die uitstalling bestaan uit 223 portrette met hom as tema.

Johan van Lill vind meer uit oor die KKNK produksie, Swerfgoed.

Potgooi
Me, Myself and I

Stuart Trent stal tans sy versameling portrette uit by die Kunsmuseum van Pretoria. Die uitstalling bestaan uit 223 portrette met hom as tema.

Laai die mp3 af (6100KB)

Swerfgoed

Johan van Lill vind meer uit oor die KKNK produksie, Swerfgoed.

Laai die mp3 af (12084KB)

Vier pianiste op een klavier

By die Wakkerstroom Musiekfees was daar vier pianiste wat op een klavier gespeel het. Christelle Webb-Joubert leer ken hulle van nader.

Laai die mp3 af (4920KB)

Cantina Brass

Die elf manne van Cantina Brass vertel van hulle groep.

Laai die mp3 af (5488KB)

Cecilia Rangwanasha

Christelle Webb-Joubert gesels met Cecilia Rangwanasha, wat aangewys is as die wenner van die Unisa Stemkompetisie.

Laai die mp3 af (2984KB)

Die harp

Theresa Prinsloo en twee van haar studente gesels oor die harp, en wat dit so n spesiale en uitdagende instrument maak.

Laai die mp3 af (5196KB)

Nil Rademan en Elna van der Merwe

Christelle Webb-Joubert was by die Wakkerstroom Musiekfees waar sy gesels het met Nil Rademan en Elna van der Merwe oor die samewerking tussen sanger en pianis.

Laai die mp3 af (6279KB)

Dinsdag 13 Maart 2018
20:00-21:00

Martin Headger gesels Paul du Toit wat tans te sien is in Hedwig and the angry inch.

Christine Weir vertel van hulle produksie, Koeksisters and Kilts, wat oppad is na die Edinburghfees.

Christelle Webb-Joubert maak ‘n draai by die Kunsmuseum van Pretoria waar sy met ‘n paar kunstenaars gesels oor die uitstalling, Unfolding Fibre.

PJ Sabbagha gesels oor die My body, My space Public Arts Festival.

Gauteng Opera moet sy deure sluit. Paul Ferreira vertel van hulle laaste konsert, Sacred Songs.

Potgooi
Koeksisters and Kilts

Christine Weir vertel van hulle produksie, Koeksisters and Kilts, wat oppad is na die Edinburghfees.

Laai die mp3 af (3610KB)

Sacred Songs

Gauteng Opera moet sy deure sluit. Paul Ferreira vertel van hulle laaste konsert, Sacred Songs.

Laai die mp3 af (10779KB)

Paul du Toit

Martin Headger gesels Paul du Toit wat tans te sien is in Hedwig and the angry inch.

Laai die mp3 af (9550KB)

My Body, My Space

PJ Sabbagha gesels oor die My body, My space Public Arts Festival.

Laai die mp3 af (5449KB)

Unfolding Fibre

Christelle Webb-Joubert maak n draai by die Kunsmuseum van Pretoria waar sy met n paar kunstenaars gesels oor die uitstalling, Unfolding Fibre.

Laai die mp3 af (18490KB)

Dinsdag 6 Maart 2018
20:00-21:00

Herman van Niekerk vertel van die Boogie-Woogie ambassadeur van Switserland wat tans in Suid-Afrika kuier.

Eduard Greyling vertel vir Johan van Lill van die pas afgelope Internasionale Balletkompetisie in Kaapstad.

Magdalene Minnaar van Biblioteek Produksies vertel van hulle nuwe konsep, Opera in 1 hour.

Hugo Theart van die KKNK gesels met Johan van Lill oor produksies wat te sien is by vanjaar se fees.

Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Willie van Rensburg.

Hennie van Greunen gesels oor die produksie, Kinnes, wat te sien is by die Woordfees.

Potgooi
Die 6de Internasionale Balletkompetisie

Eduard Greyling vertel vir Johan van Lill van die pas afgelope Internasionale Ballet Kompetisie in Kaapstad.

Laai die mp3 af (5973KB)

Kinnes produksie by die Woordfees

Hennie van Greunen gesels oor die produksie, Kinnes wat tans te sien is by die Woordfees.

Laai die mp3 af (4747KB)

Die nuwe konsep, Opera in 1 hour

Magdalene Minnaar van Biblioteek produksies vertel van hulle nuwe konsep, Opera in 1 hour.

Laai die mp3 af (10982KB)

Willie van Rensburg

Christelle Webb-Joubert gaan kuier by die kunstenaar Willie van Rensburg.

Laai die mp3 af (12847KB)

KKNK produksie voorskou

Hugo Theart van die KKNK gesels met Johan van Lill oor produksies wat te sien is by vanjaar se fees.

Laai die mp3 af (5490KB)

Dinsdag 27 Februarie 2018
20:00-21:00

Alex Hamilton vertel waarna feesgangers kan uitsien as deel van vanjaar se visuele kuns by die Woordfees.

Johan van Lill loer in by West Side Story se repetisies by Kunstekaap.

Die kunstenaar, Monique M. Pelser, gesels oor haar uitstalling, Conversations with my Father.

Dis vanjaar die 30ste Danssambreel in Johannesburg. Georgina Tomson, direkteur van die fees, vertel meer.

Martin Headger maak ‘n draai by die Universiteit van Johannesburg se galery om meer uit vind oor die Sanlam Portretuitstalling.

Potgooi
West Side Story

Johan van Lill loer in by West Side Story se repetisies by Kunstekaap.

Laai die mp3 af (9496KB)

Conversations with my father

Die kunstenaar, Monique M. Pelser, gesels oor haar uitstalling, Conversations with my Father.

Laai die mp3 af (9876KB)

Danssambreel 2018

Dis vanjaar die 30ste Danssambreel in Johannesburg. Georgina Tomson, direkteur van die fees, vertel meer.

Laai die mp3 af (7498KB)

UJ Portretuitstalling

Martin Headger maak n draai by die Universiteit van Johannesburg se galery om meer uit vind oor die Sanlam Portretuitstalling.

Laai die mp3 af (6330KB)

Dinsdag 20 Februarie 2018
20:00-21:00

Die aktrise Lizz Meiring kuier by Christelle Webb-Joubert en gesels oor haar eenvroustuk, Met ander woorde.​
Christelle Webb-Joubert kuier by die pianis Charl du Plessis. Hy gesels onder andere oor sy eerste speelvak asook opkomende konserte saam met verskeie orkeste.
By vanjaar se Woordfees word 'n opera vir die eerste keer opgevoer onder regie van Alan Swerdlow – Purcell se The Fairy Queen in Afrikaans. Johan van Lill gesels met Erik Dippenaar oor hierdie produksie.
Die 9de Wakkerstroom Musiekfees vind van 16 – 18 Maart plaas. Linette van der Merwe vertel waarna gehore kan uitsien.
Martin Headger gaan kuier by die Joburg Theatre en vind meer uit oor die musiekspel, The Colour Purple.

Potgooi
Charl du Plessis se konserte

Christelle Webb-Joubert kuier by die pianis Charl du Plessis. Hy gesels onder andere oor sy eerste speelvak asook opkomende konserte saam met verskeie orkeste.

Laai die mp3 af (10502KB)

Wakkerstroomfees 2018

Die 9de Wakkerstroom Musiekfees vind van 16 18 Maart plaas. Linette van der Merwe vertel waarna gehore kan uitsien.

Laai die mp3 af (9929KB)

Lizz Meiring het 'n eenvroustuk, Met ander woorde

Die aktrise Lizz Meiring kuier by Christelle Webb-Joubert en gesels oor haar eenvroustuk, Met ander woorde.​

Laai die mp3 af (9695KB)

The Colour Purple musiekspel

Martin Headger gaan kuier by die Joburg Theatre en vind meer uit oor die musiekspel, The Colour Purple.

Laai die mp3 af (9565KB)

The Fairy Queen word in Afirkaans opgevoer by die Woordfees

By vanjaar se Woordfees word 'n opera vir die eerste keer opgevoer onder regie van Alan Swerdlow Purcell se The Fairy Queen in Afrikaans. Johan van Lill gesels met Erik Dippenaar oor hierdie produksie.

Laai die mp3 af (7764KB)