LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG

Vers en Klank

Vers en Klank
Dinsdag - 21:10-21:40

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek. Die program word saamgestel deur Margot Luyt. Tharien Oosthuizen is die musieksamesteller.

RSS-voer

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAMME

  • 21:10-21:40

    Dinsdag 15 Mei 2012

    Daniel Hugo lees verse uit y bundel LAND VAN SONLIG EN VAN STERRE.

    Vers en klank 15 Mei 2012

    Daniel Hugo lees verse uit y bundel LAND VAN SONLIG EN VAN STERRE.
    Laai die mp3 af (18 812KB)

  • 21:10-21:40

    Dinsdag 8 Mei 2012

    Louis Esterhuizen lees verse uit sy bundel AMPER ELDERS.

    Vers en klank 8 Mei 2012

    Louis Esterhuizen lees verse uit sy bundel AMPER ELDERS.
    Laai die mp3 af (17 858KB)

  • 21:10-21:40

    Dinsdag 1 Mei 2012

    Ronelda Kamfer lees van haar nuwe verse voor.

    Vers en klank 1 Mei 2012

    Ronelda Kamfer lees van haar nuwe verse voor.
    Laai die mp3 af (19 557KB)

  • 21:10-21:40

    Dinsdag 24 April 2012

    Nic de Jager lees verse uit Johan de Lange se nuwe bundel VAARWEL, MY EFFENS BEVLEKTE HELD.

    Vers en klank 24 April 2012

    Nic de Jager lees verse uit Johan de Lange se nuwe bundel VAARWEL, MY EFFENS BEVLEKTE HELD.
    Laai die mp3 af (15 217KB)

  • 21:10-21:40

    Dinsdag 17 April 2012

    Tinarie van Wyk-Loots lees verse uit Aniel Botha se bundel PIROUETTE.

    Vers en klank 17 April 2012

    Tinarie van Wyk-Loots lees verse uit Aniel Botha se bundel PIROUETTE.
    Laai die mp3 af (16 301KB)