11:30-11:45
00:00 - 01:00 Afrikaanse musiek 01:00 - 02:00 Praat Saam (herhaling) 02:00 - 03:00 U eie keuse (herhaling) 03:00 - 03:30 Leefwêreld van die gestremde (herhaling) 03:30 - 04:00 Rand en sent (herhaling) 04:00 - 04:30 Musiek
Ja
Nee
STEM UITSLAG VORIGE
Ja: 64%
Nee: 36%
Stemme: 494
DIEN IN
Hy was beter bekend as Deep Throat, en het soveel waardevolle inligting vir die twee joernaliste van die Washington Post gegee tydens die Watergate-skandaal dat hulle die skandaal kon oopvlek. Dit het later aan die lig gekom dat sy naam Mark Felt was, en dat hy hoog op in die FBI was. MARK FELT: THE MAN WHO BROUGHT DOWN THE WHITE HOUSE is ‘n besadigde, rustige rolprent oor ‘n fluitjieblaser .