Saterdag - 12:00-13:00
Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.
MEER INLIGTING
Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Regstreekse uitsending van die bekendstelling van die DA se munisipale verkiesingsmanifes.