LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG

Pixel

Pixel
Woensdag - 20:30-20:45

Kenners vertel jou hoe om jou kamera reg te gebruik om beter foto's te neem.

 

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAMME

  • 20:30-20:45

    Woensdag 28 Maart 2012

    Wanneer mens in die verlede foto’s geneem het, het jy dit laat druk en in ‘n fotoalbum geplak. Hoewel daar nog mense is wat dit doen, het die neiging verander. Mense laat deesdae koffietafel-fotoboeke maak of die foto’s word in skyfiereekse gebruik.

  • 20:30-20:45

    Woensdag 21 Maart 2012

    Wanneer verstel jy die ISO-waarde van jou kamera? Wat beteken dit as jy hierdie waarde van 200 opstoot na byvoorbeeld 800? Daar is duisende modelle kameras - van goedkoop tot baie duur. Wat kry jy meer as jy jou hand dieper in jou sak steek?

  • 20:30-20:45

    Woensdag 14 Maart 2012

    Die meeste foto’s word in JPEG-formaat geneem. Wat beteken dit en hoe verskil dit van RAW?

  • 20:30-20:45

    Woensdag 7 Maart 2012

    As jy R15 000 wil uitgee op fotografiese toerusting en jy kyk spesifiek na ‘n kamera en ‘n telefotolens, aan watter deel behoort jy die meeste te bestee? Die kamera of die lens?

  • 20:30-20:45

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Waarna moet jy kyk as jy ‘n telefotolens wil koop? Is dit 200, 300, 400 of 600mm? Hennie Maas en Hedrus van der Merwe praat ook oor die ou lense wat voor die digitale era beskikbaar was en of hulle op die nuwe kameras pas.