Maandag tot Vrydag - 13:00-14:00
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.
MEER INLIGTING
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spesiale uitsending met 'n regstreekse oorskakeling na die Uniegebou in Pretoria waar president Jacob Zuma 'n Vryheidsdagtoespraak sal hou.