'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.
MEER INLIGTING
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
Regie: Margot Luyt.
Episode 39: Dis die dag van die partytjie by die hotel en Rose is orals. Eers maak sy ‘n draai by die hotel om te kyk hoe die ander dames vorder. Sy en Rudi Uys gaan ry branderplank, waarna sy hom by Lisa los. Rose en Nina praat oor die lewe en by die partytjie sit sy en Rudi langs mekaar.
VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
Regie: Margot Luyt.
Episode 40: Rose eindig op in die hospitaal. Adam maak reg om sy vennoot aan Laaitie voor te stel. Seekat voel hy word in ‘n hoek gedryf en besluit om Adam stil te maak.
VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
Regie: Margot Luyt.
Episode 38: Hanna en Lisa begin met die versierings vir die hotel se herdenkingspartytjie. Rudi het vir Stokkies uit op sy boot en probeer hom oorreed om saam met die polisie te werk. Rigter en Laaitie praat oor wat presies die volgende dag alles moet gebeur.
Hanna en Lisa begin met die versierings vir die hotel se herdenkingspartytjie. Rudi het vir Stokkies uit op sy boot en probeer hom oorreed om saam met die polisie te werk. Rigter en Laaitie praat oor wat presies die volgende dag alles moet gebeur.
Laai die mp3 af (8 429KB)
VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
Regie: Margot Luyt.
Episode 37: Nina en Rudi vang amper die dwelmsmokkelaars. Laaitie oorreed Adam dat hy Adam se vennoot moet sien. Nina vertel vir Rose dat sy en Adam ernstig raak oor mekaar. Adam en Seekat voel dat Rose ‘n groot risiko raak vir hulle besigheid.
Nina en Rudi vang amper die dwelmsmokkelaars. Laaitie oorreed Adam dat hy Adam se vennoot moet sien. Nina vertel vir Rose dat sy en Adam ernstig raak oor mekaar. Adam en Seekat voel dat Rose ‘n groot risiko raak vir hulle besigheid.
Laai die mp3 af (7 952KB)
VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
Regie: Margot Luyt.
Episode 36: Nina en Rudi dink aan ‘n plan om Stokkies onder druk te sit. Rigter verwelkom Seekat terug op die dorp. Rose loop in Seekat vas en Rudi gaan wag vir die dwelmsmokkelaars.
Nina en Rudi dink aan ‘n plan om Stokkies onder druk te sit. Rigter verwelkom Seekat terug op die dorp. Rose loop in Seekat vas en Rudi gaan wag vir die dwelmsmokkelaars.
Laai die mp3 af (9 113KB)
VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
Regie: Margot Luyt.
Episode 35: Rigter en Lisa neem ‘n romantiese bootrit, maar Lisa laat hom verstaan dat sy nie nou al aan ‘n verhouding kan dink nie. Adam laat Laatie verstaan dat hulle besig is met ernstige besigheid. Rigter verduidelik sy plan met die rooigety-vis aan Fanie en Laaitie.
Rigter en Lisa neem ‘n romantiese bootrit, maar Lisa laat hom verstaan dat sy nie nou al aan ‘n verhouding kan dink nie. Adam laat Laatie verstaan dat hulle besig is met ernstige besigheid. Rigter verduidelik sy plan met die rooigety-vis aan Fanie en Laaitie.
Laai die mp3 af (8 463KB)
VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
Regie: Margot Luyt.
Episode 34: Hanna en Rose konfronteer mekaar oor ‘n ou liefde van hulle altwee. Nina en Rudi gaan deur die beskikbare bewyse vir ‘n leidraad wat hulle dalk gemis het. Laaitie vertel vir Rigter dat Adam nie die goeie onderwyser is wat hy voorgee om te wees nie.
Hanna en Rose konfronteer mekaar oor ‘n ou liefde van hulle altwee. Nina en Rudi gaan deur die beskikbare bewyse vir ‘n leidraad wat hulle dalk gemis het. Laaitie vertel vir Rigter dat Adam nie die goeie onderwyser is wat hy voorgee om te wees nie.
Laai die mp3 af (8 671KB)