LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG

Ratels

Ratels
Maandag - 19:30-20:00

'n Jeugvervolgverhaal vir vandag oor vandag, spesiaal vir tieners uit die pen van Leon van Nierop .

RSS-voer

AANBIEDERS

VOLGENDE PROGRAM

  • 19:30-20:00

    Maandag 21 Mei 2012

    Waldemar neem Pauline en Jan-Lourens gevange en weier om hulle te laat gaan. Hulle beraam allerhande soorte planne om vry te kom. Bankies en Loekie kry snuf in die neus dat iets verkeerd is.

  • 19:30-20:00

    Maandag 28 Mei 2012

    Net so vinnig as wat Wallies opgedaag het, so vinnig verdwyn hy. Die Ratels-span besef hy het iets om weg te steek en hulle besluit om ondersoek in te stel. Lavinia probeer keer dat Wallies terugkeer Ratels toe. Dan ontdek hulle iets omstrede oor Wallies op Google.

  • 19:30-20:00

    Maandag 4 Junie 2012

    Dit wil lyk of Pauline en Bankies meer van die blonde Wallies hou as wat hulle moet. Hy is sjarmant en geheimsinnig. Radio Rebel saai steeds volstoom uit, maar Lavinia besluit sy sal dissipline moet terugbring Ratels toe.

VORIGE PROGRAMME

  • 19:30-20:00

    Maandag 14 Mei 2012

    Velskoen se ma word siek en hy moet inderhaas terug Johannesburg toe om haar by te staan. Intussen jaag Pauline en Jan-Lourens met hulle bergfietse die bos in en maak ʼn rare ontdekking.

    Ratels - Episode 159

    Velskoen se ma word siek en hy moet inderhaas terug Johannesburg toe om haar by te staan. Intussen jaag Pauline en Jan-Lourens met hulle bergfietse die bos in en maak ʼn rare ontdekking.
    Laai die mp3 af (14 183KB)

  • 19:30-20:00

    Maandag 7 Mei 2012

    Dit is onverklaarbaar. Die terroris het verdwyn. En Simca is ook weg. Maar Radio Rebel word gereeld deur vlermuise besoek. Kan dit dalk wees dat albei nou hoog in die takke is? Loekie stel ondersoek in.

    Ratels - Episode 158

    Laai die mp3 af (15 387KB)

  • 19:30-20:00

    Maandag 30 April 2012

    Dinge beweeg nou na ʼn punt toe met die vampier. Pauline en Bankies besluit om haar te gaan uitsnuffel. Die terroris is nog nie klaar met Radio Rebel nie en slaan ʼn laaste keer toe...

    Ratels - Episode 157

    Dinge beweeg nou na ©° punt toe met die vampier. Pauline en Bankies besluit om haar te gaan uitsnuffel. Die terroris is nog nie klaar met Radio Rebel nie en slaan ©° laaste keer toe...
    Laai die mp3 af (14 046KB)

  • 19:30-20:00

    Maandag 23 April 2012

    Vincent, Velskoen en Jan-Lourens soek in alle erns na die renosterstropers, maar hulle lewens kom in gevaar. Dit blyk ook dat die bomplanter verbind is aan die stropers... dan maak Simca die vampier weer haar verskyning...

    Ratels - Episode 156

    Laai die mp3 af (14 588KB)

  • 19:30-20:00

    Maandag 16 April 2012

    Lavinia koop hoegenaamd nie die vampierstories nie. Sy dink die ouens het die vampier geskep as ʼn fantasie-heldin. Maar iewers in die nag swiep ʼn vlermuis gedurig oor die Radio Rebel-ouens... Dan kom Vincent op renosterstropers se spore af.

    Ratels - Episode 155

    Laai die mp3 af (13 377KB)