LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG

Kruis en dwars

Kruis en dwars
Sondag - 19:00-20:00

'n Aktuele besprekingsprogram oor godsdienssake.

RSS-voer

AANBIEDERS

VOLGENDE PROGRAM

  • 19:00-20:00

    Sondag 20 Mei 2012

    Johann Symington gesels oor geloof in ’n tegnologiese omgewing wat aanhoudend verander. Hoe moet gelowiges byhou met al die verandering en wat moet kerke doen om hierdie verandering te gebruik om die evangelie te verkondig?

    Dr. Stephan Joubert
    Buitengewone professor in kontemporere ekklesiologie
    Universiteit van die Vrystaat
    stephan@ekerk.org

    Dr. Pierre Engelbrecht
    E-kerk, Pretoria
    pierreengelbrecht1@gmail.com

VORIGE PROGRAMME

  • 19:00-20:00

    Sondag 13 Mei 2012

    Johann Symington gesels op moedersdag oor vroue uit die Bybel en die voorbeeld wat hulle vandag nog stel.

    Dr. Chirstina Landman
    landmc@unisa.ac.za

    Dr. Elsje Buchner
    Leraar: Groeigroepe, Erediensbediening, Inkomprosesse, Kommunikasie, Vrouebediening & Kreatiwiteit
    ebuchner@luxmundi.org.za
    www.luxmundi.org.za

    Kruis en dwars 13 Mei 2012

    Johann Symington gesels op moedersdag oor vroue uit die Bybel en die voorbeeld wat hulle vandag nog stel.
    Laai die mp3 af (26 212KB)

  • 19:00-20:00

    Sondag 6 Mei 2012

    Hemelvaart beteken vir Christene die terugkeer van Jesus na sy Vader in die hemel. Die Lukas-evangelie en Handelinge van die Apostels vertel die verhaal van hoe Jesus ná die opstanding verskeie kere aan sy apostels en volgelinge verskyn het. Ná 40 dae styg Hy op na die hemel en kan sy volgelinge hom nie meer sien nie. Die viering van Jesus se hemelvaart is een van die hooffeeste van Christene.

    Prof. Bernard Combrink
    Die Bybelgenootskap
    combrink@biblesociety.co.za

    Dr. Isak Burger
    President: Verenigde AGS van Suid-Afrika
    afmgs@mweb.co.za

    Kruis en dwars 6 Mei 2012

    Hemelvaart beteken vir Christene die terugkeer van Jesus na sy Vader in die hemel. Die Lukas-evangelie en Handelinge van die Apostels vertel die verhaal van hoe Jesus ná die opstanding verskeie kere aan sy apostels en volgelinge verskyn het. Ná 40 dae styg Hy op na die hemel en kan sy volgelinge hom nie meer sien nie. Die viering van Jesus se hemelvaart is een van die hooffeeste van Christene.
    Laai die mp3 af (33 153KB)

  • 19:00-20:00

    Sondag 22 April 2012

    Johann Symington gesels met proff. Nelus Niemandt en Johan Janse van Rensburg oor die debat rondom ontluikende kerke.

    Prof. Nelus Niemandt
    Godsdiens- en Sendingwetenskap
    Universiteit van Pretoria
    nelus@pixie.co.za

    Prof. Johan Janse van Rensburg
    jjvanr@yebo.co.za

    Kruis en dwars 22 April 2012

    Johann Symington gesels met proff. Nelus Niemandt en Johan Janse van Rensburg oor die debat rondom ontluikende kerke.
    Laai die mp3 af (34 949KB)

  • 19:00-20:00

    Sondag 15 April 2012

    Johann Symington gesels oor pornografie en die gevolge daarvan. Moet kerke en gelowiges hulle stem hieroor dik maak?

    Dr. Isak Burger
    AGS
    012-809-2726
    afmgs@mweb.co.za

    Ds. Theo B. Kriek
    Pastorale Terapeut en Seksuele Verslawingsterapeut
    076-165-1587
    theo@houseofblessing.co.za

    S.T. Potgieter
    Sielkundige
    st@pitkos.co.za

    Kruis en dwars 15 April 2012

    Johann Symington gesels oor pornografie en die gevolge daarvan. Moet kerke en gelowiges hulle stem hieroor dik maak?
    Laai die mp3 af (28 902KB)