LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG

Aanddiens

Aanddiens
Sondag - 18:30-19:00

'n Leraar bring 'n boodskap uit die Bybel.

 

RSS-voer

VORIGE PROGRAMME

  • 18:30-19:00

    Sondag 16 Januarie 2011

    Hessel van der Walt
    Aksie vir Christus Bediening
    082 595 4256

    Aanderediens 16 Januarie 2011

    Hessel van der Walt van die Aksie vir Christusbediening.
    Laai die mp3 af (17 180KB)

  • 17:00-17:30

    Sondag 9 Januarie 2011

    Pastoor Rionel Adams 
    AGS Eersterivier
    084 664 1220

    Aanderediens 9 Januarie 2011

    Pastoor Rionel Adams van die AGS Kerk, Eersterivier.
    Laai die mp3 af (16 272KB)

  • 18:30-19:00

    Sondag 2 Januarie 2011

    Pastoor Leon Prinsloo
    AGS Grootbrakrivier
    082 458 5430

    Aanderediens 2 Januarie 2011

    Pastoor Leon Prinsloo van die AGS Kerk, Groot-Brakrivier.
    Laai die mp3 af (16 859KB)

  • 18:30-19:00

    Sondag 26 Desember 2010

    Pastoor Dauga Scheepers
    Love Outreach Bediening
     072 222 9727 

    Aanderediens 26 Desember 2010

    Pastoor Douga Scheepers van Love Outreach in Pretoria.
    Laai die mp3 af (17 934KB)

  • 18:30-19:00

    Sondag 19 Desember 2010

    Ds Johannes Ramaifo
    VGK Daveyton
    082 759 7678

    Aanderediens 19 Desember 2010

    Die aanderediens word gelei deur Ds Johannes Ramaifo van VGA Daveyton
    Laai die mp3 af (16 475KB)