Maandag tot Vrydag - 19:15-19:20 Twee ruimtewesens kom op 'n ontdekkingsreis aarde toe.
PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.
MEER INLIGTING
Poen en Bennie leer waarom jy nie in ‘n swembad mag eet nie, en waarom jy nie glas langs die swembad moet sit nie.
Die plonkies speel saam met Bennie en Sarie hospitaal-hospitaal.
Sarie en Toekie, en Poen en Bennie maak baie interessante nageregte.
Toekie vra Poen meer as een keer om sy tekkies te bêre.
Toekie vra Poen meer as een keer om sy tekkies te bêre.
Laai die mp3 af (3 531KB)
Poen en Toekie maak brood-gesiggies vir middagete.
Poen en Toekie maak brood-gesiggies vir middagete.
Laai die mp3 af (3 574KB)
Die plonkies sê dankie vir die maatjies se briewe.
Die plonkies sê dankie vir die maatjies se briewe.
Laai die mp3 af (3 554KB)
Poen besluit om Bennie te help om sy straf ligter te maak.
Poen besluit om Bennie te help om sy straf ligter te maak.
Laai die mp3 af (3 549KB)
Een van Bennie se blokkies beland op n plek wat baie skade aanrig...
Een van Bennie se blokkies beland op n plek wat baie skade aanrig...
Laai die mp3 af (3 573KB)