LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N
TERUG

Kinderhoekie (herhaling)

Kinderhoekie (herhaling)
Sondag - 18:20-18:30
Maandag tot Saterdag - 19:20-19:30

'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.