Sondag - 18:10-18:30
'n Program vir voorskoolse kinders waar verhale vertel word van Karel Kabouter en sy dieremaats met ‘n Christelike toepassing ná elke storie.
'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.
MEER INLIGTING
'n Program vir voorskoolse kinders waar verhale vertel word van Karel Kabouter en sy dieremaats met ‘n Christelike toepassing ná elke storie.