Dinsdag - 22:30-23:00
Elke drie maande is daar 'n nuwe reeks oor 'n spesifieke musiekgenre of -tema.
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTING
Elke drie maande is daar 'n nuwe reeks oor 'n spesifieke musiekgenre of -tema.
DIE MUSIEKMAKERS deur Terrance April
Terrance April kyk na die lewe en werk van die Walliese komponis, Karl Jenkins, wat al ‘n keer of wat in Suid-Afrika gewerk het.
DIE MUSIEKMAKERS deur Terrance April
Terrance April kyk na die lewe en werk van die dikwels omstrede violis, Nigel Kennedy. Iemand het selfs op ‘n keer na hom verwys as die Liberace van die viool.
DIE MUSIEKMAKERS deur Terrance April
Terrance April kyk na die lewe en werk van die saksofoonspeler, Branford Marsalis. Hy is die broer van die bekende trompetspeler, Wynton Marsalis.
DIE MUSIEKMAKERS deur Terrence April
Terrance April kyk na die lewe en werk van die tenoor, Roberto Alagna, wat nadat hy na ‘n opname van Mario Lanza geluister het, besluit het om ‘n loopbaan in opera te volg.
DIE MUSIEKMAKERS deur Terrence April
Terrance April kyk na die lewe en werk van die tjellis, Ofra Harnoy, wat op sesjarige ouderdom met musieklesse by haar pa begin het.