Programme

Liedjieboer-rumoer

Liedjieboer-rumoer

Maandag - 21:20-22:10

'n Musikale reis deur die musiek van Bob Dylan - vanaf sy bewondering vir Woody Guthrie in Hibbing, Minnesota tot die Nobelprys in Swede.