LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Praat Saam

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

MEER INLIGTING
Fair 15°/28°
WEER Wind: SSW
TERUG

Al daai jazz

Al daai jazz
Vrydag - 23:10-23:55

Musiek vir die jazzliefhebber.

 

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAMME

  • 23:10-23:55

    Vrydag 17 Februarie 2012

    Sluit die week op ‘n rustige noot af met musiek van die African Jazz Pioneers, Jeff Golub en George Benson.

  • 23:10-23:55

    Vrydag 10 Februarie 2012

    Johnny Davids stel jou voor aan die Jazz Fusion groep, Metro. Hy verduidelik ook wat Jazz Fusion is.

  • 23:10-23:55

    Vrydag 20 Januarie 2012

    Luister na Afrika Jazz Fusion klanke wat so eie aan Suider Afrika is as biltong en blatjang. Johnny Davids betower jou met die trompetklanke van Brian Thusi, Jimmy Dludlu se sielvolle kitaar, en Gloria Bosman se engelstem.

  • 23:10-23:55

    Vrydag 13 Januarie 2012

    Johnny Davids speel musiek van Jimmy Sommers, Fourplay en Byron Miller.

  • 23:10-23:55

    Vrydag 6 Januarie 2012

    Internasionale Jazz Funk is op die spyskaart met musiek van van Chaka Khan, Joe Sample en The Brothers Johnson.